Goeie more almal.
Julie het aan gebreek. Geniet die rusdag
Goeie more almal,…
Goeie more almal,
Tee gemaak en sit nou en drink. Gaan nou die koffie masjien stook.
Lekker dag vir elkeen
More more almal…
More more almal.
Sukkel weer van net na 3uur vanoggend om my ADSL lyn reg te kry.
Darem nou weer op. sal maar die rooter moet vervang. die bogger verloor settings dan staan Ansie se kantoor stil, dan is ek in die dogbox, haha.
Ek is mos die JOATMON (Jack Of All Trades Master Of None)
Geniet die klein saterdag.
Lekke Woensdag
Gaan groot en maak n verskil gooi daai koffie/ tee laat hy loop soos stroop vrede
Goeiemore
Die Ingelsman het my vroeg vanoggend wakker gehoes. En hier sit ek nou en hy is in droomland!
Ons het gisteraand lekker gebraai saam met die kinders. Almal het vleis gebring en ek sit vanoggend met 'n bak vol gaar vleis want niemand wou saamneem huis toe nie. Aangesien Colin nie vleis kan eet nie, sal ek dit maar vries en self moet opeet! Ek het aartappels in die skil in die oond gebak en knoffelbotter gemaak, dit het meer aftrek as die vleis gekry.![]()
Ek gaan vandag tennis kyk. Wie nog op die forum kyk tennis, of is dit net ek? Of kyk julle dalk sokkerbeker? Ek het nog nie na een minuut daarvan gekyk nie, dankie!
My gesels is nou op. Geniet julle dag terdeë!
Môre almal…
Môre almal...
Gees vandag kry ons net "'n môre al die mense?"
Ek kyk ook tennis tannie Freda maar net Wimbledon.... is dit vandag Anderson vs Federer...

El lees dat auntie Frieps se…
El lees dat auntie Frieps se oom Colin kan nie vleis eet nie. Ek hoop nie dit gebeur met my nie. Dit is darem een van die lekker dingetjies in die lewe. Ek love my vleisie.
Partykeer raak die wyfie se ritme uit. Byvoorbeeld ons sal die een dag Marcaroni en kaas eet, die volgende dag, Vis(ook maar groente) en Chips, dan Hoender (ook maar groente) en groente, dan Pizza byvoorbeeld.
Maar dit nie `n probleem nie. Die Spar hier naby my werk maak sulke lekker beef briskets. hehehe
Oom Groot G, die gesie is…
Oom Groot G, die gesie is bang om die ou mense te veel te spook. Weet nie hoeveel die outoppies se harte kan vat nie. ![]()
Oom Groot G, kyk nou net…
Oom Groot G, kyk nou net weer oom Arie se "Hi" net vanoggend. Ek skeem die man is lekker te donner in oor iets vanoggend. Hoor hy het `n rondte jukskei verloor. Seker maar oor ford sy span geborg het. ![]()
Ja ek dink ook so Gees en…
Ja ek dink ook so Gees
en dan support hy nog die Blou Bulle ook![]()
Hiehiehie…
Hiehiehie
Môre laat slapers.
1ste koffie agter die rug en die ketel kook alweer. Ek maak nou reg om Klipdrift toe te ry vir die oggend.
om Klipdrift toe te ry vir…
om Klipdrift toe te ry vir die oggend.
Nog bietjie vroeg vir my en nog nie naweek nie.
Julle ouens raak nou…
Julle ouens raak nou vreeslik persoonlik met my - ek vind dit uiters oneerbaarlik.
Ek gaan nou die eerbaarlike ding doen en julle vaarwel toeroep!!
Ry nou so bietjie Mapenbugwa toe, sal weer praat as ek eendag terug is?





Baie geluk Ansie en Surette,…
Baie geluk Ansie en Surette, mag die jaar wat voorlê net voorspoed en vrede inhou. ???