Goeie more almal.
Julie het aan gebreek. Geniet die rusdag
Gerhard, ja, Federer &…
Gerhard, ja, Federer & Anderson op Court 1, asook Raonic & Isner. Op Centre Court is dit Djokovic & Nishikori en Del Potro & Nadal. Anderson gaan nie maklik vir Federer wen nie. Ek hou vreeslik baie van Del Potro, nogal spyt hy speel vandag teen Nadal. Maar al speel Colin of Arie of Speknek teen Nadal, ek skree net vir my Rafa!
Nee nee, Klipdrift water…
Nee nee, Klipdrift water aanleg, deel van Magalies Water ![]()
Nee nee, Klipdrift water…
Nee nee, Klipdrift water aanleg, deel van Magalies Water
If you say so.....
Ek dink ek verstaan tannie…
Ek dink ek verstaan tannie Freda se liefde vir tennis nou beter. Stoute aunty!, Dont think it is for the love of the game!
Sjoe, dis darem mooi manne…
Sjoe, dis darem mooi manne daai! Veral daai middelste een. Julle moet net hoor, as hy 'n vars hemp aantrek op die baan, cheer al die vrouens vir hom.....
GM
Goeie môre !
Freda, jy het vergeet om te groet - dis net hoes-klagtes, tennis en laaities wat asem intrek as 'n foto van hulle geneem word ! Geniet gerus jou tennis, ek sal later vandag na die opsommings daarvan op TV kyk - Dis darem 'n te lieflike dag vandag om heeltyd voor die TV te sit.
Dit is 'n lieflike dag. Ek…
Dit is 'n lieflike dag. Ek is nou hier by Klipdrift en hier is baie water ![]()
Goeiemore Len en al die…
Goeiemore Len en al die ander mense op die forum. Ek hoop julle het almal lekker geslaap.![]()
Whahahaha, Oom Voorrie mens…
Whahahaha, Oom Voorrie mens drink nie water saam klippies nie!
Voorman jy is laat vir jou…
Voorman jy is laat vir jou afspraak gewees... dit seg tog duidelik 3 min oor agt.....
Ek wonder hoekom het oom…
Ek wonder hoekom het oom slot dié te sê gehad ?
koffie of tee, naak
Lyk my julle lees nie mooi…
Lyk my julle lees nie mooi nie, nou raak ek dom kwaat![]()
Ek seg tog mooi "maak nie saak nie" (na redigeer)
Hoor ek 'n rumor dat Federer…
Hoor ek 'n rumor dat Federer uitgeklop is deur 'n Suid Afrikaner?
Hoor ook so iets, wonder…
Hoor ook so iets, wonder hoekom het ons tannie nie 'n Tennis draad begin het nie ???
Anton, Miskien moet jy die "Dries Botha se Rugby Forum" verander na Die Sport Forum ?
Waar is die jare toe ek ook…
Waar is die jare toe ek ook so "borskas" gehad het.
Nou moet ek maar saam leef met my "hangkas" ![]()
Sien Nadaal leef swaer op die baan, 2 stelle af teen 1
Goeie more almal…
Goeie more almal.
Gaan vanoggend nie kantoor toe nie. Moet my seun hospitaal toe vat na die long spesialis toe. n Klein gedeelte van sy een long het plat geval.
Gaan nou eers n koppie koffie maak voor ek ry.
Lekker dag vir elkeen.





Goeie more forum familie,…
Goeie more forum familie, geniet hierdie lieflike dag saam met koffie of tee, maak nie saak nie.
Anton, ry net sonder die Klipdrift na Klipdrift,.