Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Morganbaai en Yellow sands Oos Kaap oorde Wessel Strydom -2 hours ago
Wessel, Yellowsands is… Oos Kaap oorde Herman Goossens -2 hours ago
Herman G Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -3 hours ago
Johann.... Oos Kaap oorde Wessel Strydom -3 hours ago
VSA Oos Kaap oorde Johann L -3 hours ago
Ja, ons geniet die somerweer… Vakansiebeplanning 2026/27 Herman Goossens -4 hours ago

Welkom CMJG

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

CMJG, baie welkom, gesels lekker saam met ons en deel jou ervarings en toekomstige kamp planne 

Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel

GeesWatWandel

Mon, 23/07/2018 - 11:52

Welkom tannie CMJG, Nee tannie Freda, ek raai dis `n skone jonge dame en die eerste C staan vir Cindy of Candy! smiley

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Mon, 23/07/2018 - 13:34

Ek sien ook nou nie meer die persoon nie

Willem en Johann, CMJG is al 'n lid hier vir meer as 2 maande.  Ek het hom ook gisteraand aanlyn gesien, maar nie as nuwe lid nie.    laugh

0
Noordwes

CMJG

Mon, 23/07/2018 - 21:15

Hi ou manne en jonge dames ... wees gegroet.

Ek is nie jonk of beeldskoon nie... ek is net nie altyd op die rekenaar nie....ek geniet my lewe.

Die CMJG is nog van my "army dae" toe ek alle hel gehad het oor all my name wat my ouers my gegee het met liefde.

Laat ons egter oor beter goed praat.. gee my liewer advies oor blommekyk. Kan jy net hak en ry, of hoe. Ek ket nou al baie gehoor van veiligheid, beskikhaarheid van kampplek, ens. Wat is die beste gebaseer op ondervinding. 

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Mon, 23/07/2018 - 21:22

Naand CMJG, bly om van jou te hoor👍

Soos jy kan sien het jy ons al lekker laat raai😂

Kyk gerus onder die draad oor Weskus toer beplanning, daar is heelwat goeie advies reeds gegee.

 

0
Noordwes

CMJG

Mon, 23/07/2018 - 21:23

Net bietjie inligting...... ek sleep met een van daardie voertuie wat almal het of begeer om te hê. Die beste sleep voertuig op die pad, n Fort....uner. 

Ons was pas deur Botswana, toe so twee weke in die KNP, Die Eiland en Klein Kariba. Nou so bietjie Golden Gate, Dinokeng en dan die Wes-kus ( hooptlik met jul hulp). Desember is dit Mosambiek.

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Mon, 23/07/2018 - 21:28

Ek is nie 'n kundige as dit by die Weskus kom nie, maar, met die goeie reen wat hulle sover gekry het, beloof dit om die jaar asemrowend mooi te wees.

Ek hoop Sleep nou of Len lees hier raak, hulle, en baie ander gaan jou goeie advies kan gee wat dir Weskus blomme betref.

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Tue, 24/07/2018 - 15:57

Welkom CMJG val in en gesels lekke saam op n puik forum die forum

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus