Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Groot G... November 2026 Wessel Strydom -8 hours ago
Ja Geert, my broer hulle bly… November 2026 Groot G -9 hours ago
Bome omwaai November 2026 Geert -15 hours ago
Jeandre Rudolph - perfekte keuse.... Springbok rugby Rona du Plessis -1 day ago
Jeandre Rudolph Springbok rugby Geert -1 day ago
Hael November 2026 Geert -1 day ago

Welkom Leon.

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

Leon, baie welkom hier op Kampforum, gesêls gerus saam, en vertel ons van jou kamp opset en ervaringsyes

Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Sun, 05/08/2018 - 10:58

Baie welkom Leon Van Heerden smiley   Ek hoop jy gaan lekker saam kuier en die forum geniet!  Soos Johann, sal dit lekker wees om van julle avonture te hoor!

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Sun, 05/08/2018 - 11:46

Ek wil sommer welkom sê aan 'n hele rits nuwe name wat ek sien:  Leon, Retha, Crhizz, Dansie, Hein, Hennie & Triton.

Ons hoop om meer van julle almal te hoor.  Kom skakel gerus in, ek voorspel julle sal die forum net so baie soos ons geniet.

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sun, 05/08/2018 - 17:09

Val in en gesels lekke saam op n puik forum vertel bietjie waar julle lekke kamp

0
Jeffreys baai
Profile picture for user Lapskag

Lapskag

Mon, 06/08/2018 - 06:39

Welkom al die nuwe kamp mensies hier oppie forum. Moenie so skaam wees soos ekke nie gesels saam en mag die kamp voorspoed julle verveel, gaan groot of gaan huistoe. wink

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus