Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Braai broodjie debat Kgalagadi Oktober 2026 Geert -9 seconds ago
Wonder ek nou.  Hoe lank… Padlangs deur die RSA - Dis… Voortrekker -10 minutes ago
Kamieskroon Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -46 minutes ago
Dankie Rona Aartappelsop (Vichyssoise) Geert -1 hour ago
3 Doodgeskiet? Oktober 2026 saam gesels Geert -1 hour ago
Paraat!!!! Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago

Vriendelike Uitnodiging

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

Ek ry Donderdag oggend Klein Kariba toe vir paar dae, is daar enige iemand anders wat ook gaan, of wil saam kom kamp?

Ek nooi julle vriendelik uit om te kom hallo sê, ek sal koffie voorsienwink

Meyerton

Segekok

Fri, 07/09/2018 - 09:08

Johann ek sou vreeslik graag saam met jou wou gaan kamp maar mou ja...  Daar is die MARAKELE ding wat swaar op die hart druk....

Gaan kamp lekker daar en geniet.  As ons nader was sou ek gou n koffietjie kom drink het.

0
Secunda

Sleep nou

Fri, 07/09/2018 - 09:43

Dankie Johann maar ja ek werk jy moet groot gaan en n hond uit n bos kamp by KK

0
Waar my wa staan

Arie

Fri, 07/09/2018 - 17:12

Antie, ry 'n uur vroeer by die huis dan kan julle 'n uur by ons ok spandeer, ons is op julle pad.

Petra sal koekies bak van ons tamatie plantjie?

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Sat, 08/09/2018 - 07:28

Shaun, vir wat werk jy, jy staak mos daar by Sasol en kan lekker reageer op Johann se uitnodiging?

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus