Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hoe lekker lag ek nou Goeie hout se Noord & Oos… Goeie Hout -31 minutes ago
Nes jy sê Goeie Hout. Ek kan… Aartappelsop (Vichyssoise) neef Herman -38 minutes ago
Geniet ook Netwerk 24… Media24 se koerante en… neef Herman -42 minutes ago
Hier kom 'n ding.... Ek gaan verloor!!! Rona du Plessis -1 hour ago
Goeie hout... Goeie hout se Noord & Oos… Wessel Strydom -3 hours ago
Goeie hout... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -3 hours ago

ATKV Klein Kariba 2018

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

My swaer bel my net nou, hy het vir ons plek by Klein Kariba bespreek vir 14 tot 16 September, toe gaan verander ek my plek vir 13 toe tot 17 September, ai, die pension ding darem. Verlof word onmiddelik goed gekeur, geen gestribbel en gekibbel nie.

Millmerran, AUS.
Profile picture for user Meraai vannie Baai

Meraai vannie Baai

Wed, 15/08/2018 - 22:46

Lekkerrrrr! Geniet hoor. Boek ons plekke vir fotos.

0
Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel

GeesWatWandel

Mon, 20/08/2018 - 08:53

Geniet dit oom Slot!

Ek tel die dae af, oor minder as `n maand is dit my beurt vir so twee weke by die viswaters.

Dink juis ek moet vandag bietjie wegsluip van die werk en kyk of ek nie iewers tigernuts kan kry nie. Van more tot Vrydag in die Gauteng vir werk en dan is daar nie tyd nie.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus