Almega karavaan park

Algemene inligting

 

Resensies

Wat 'n lekker plek! Groot staanplekke, lieflike privaat badkamers en opwas area en baie rustig!!

Beveel jy hierdie plek aan?
Ja
My Gradering
9 uit 10
0
Pretoria

Noddy

Mon, 05/11/2018 - 19:46

Baie lekker groot staanplekke

Beveel jy hierdie plek aan?
Ja
My Gradering
5 uit 10
Toegangbaarheid
Enige tipe voertuig
Elektrisieteit by staanplekke?
Ja
Swembaddens?
Koue Swembad
Winkel?
Nee
0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 06/11/2018 - 18:26

Hier is nou 'n baie lekker rustige en vriendelike kamp met elke staanplek groot privaat badkamer en opwas plek,  Staanplekke is baie groot en hier-en-daar is koelte.  Daar is ook visvang plek en lekker stap roetes.

.

.

 

Beveel jy hierdie plek aan?
Ja
My Gradering
7 uit 10
Toegangbaarheid
Maklik met enige Sleepkombinasie
Troeteldiere vriendelik
Nee
Elektrisieteit by staanplekke?
Ja
Staanplekke?
Gras
Swembaddens?
Koue Swembad
Winkel?
Nee
0
Pretoria

leeu

Tue, 13/11/2018 - 11:00

Ek stem, baie, baie groot staanplekke. Ek sal miskien weer daar gaan staan.

Beveel jy hierdie plek aan?
Ja
My Gradering
5 uit 10
Toegangbaarheid
Maklik met enige Sleepkombinasie
Troeteldiere vriendelik
Nee
Elektrisieteit by staanplekke?
Ja
Staanplekke?
Gras en grond opsies
Swembaddens?
Koue Swembad
Winkel?
Nee
Vir kinders?
Slegs speelpark
0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus