Elangeni Holiday Resort

Forum Onderwerpe

Algemene Inligting

Resensies

Secunda

Sleep nou

Tue, 06/11/2018 - 07:47

Die oord is net ander kant onder Sabie oppad na Nelspruit die oord het lekke groen gras en staanplekke onder groot bome dan is daar klein chalets wat ook te huur is lekke swembad vir die warm dae mooi uitsig na die berge jy kan binneband dryf op die rivier wat verby oord gaan en ook visvang , baie stil oord min te doen vir kinders hulle winkel baie basies ry maar in Nelspruit toe as jy n vleisie of n koue een wil stok badkamers oud maar skoon 

Beveel jy hierdie plek aan?
Ja
My Gradering
6 uit 10
Toegangbaarheid
Maklik met enige Sleepkombinasie
Troeteldiere vriendelik
Op spesiale versoek
Elektrisieteit by staanplekke?
Ja
Staanplekke?
Gras met skadu
Swembaddens?
Koue Swembad
Winkel?
Ja
0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus