Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Double cheese burger November 2026 Geert -2 hours ago
30% November 2026 Geert -9 hours ago
see water November 2026 Geert -9 hours ago
KI November 2026 Rona du Plessis -13 hours ago
Kat aan die knaters beet. November 2026 neef Herman -17 hours ago
Groot teenstrydigheid November 2026 Wessel Strydom -17 hours ago

Lam..................

Nelspruit
Profile picture for user Koos Mol
Submitted by Koos Mol on
Forums

Lam tjops en braai broodjies op Kammieskroon......wie's in?

Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Wed, 07/11/2018 - 19:59

Ai, toe ek die opskrif sien dog ek iemand is Lam in die lyf  laugh

Ek sal 'n stukkie vat Koos.

(ek skuif sommer die draad na Kamp Kombuis toe)

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Thu, 08/11/2018 - 06:50

Koos daai Hondeklipbaai se hotel, as ek reg onthou is die naam Hondehok[?] het ek die lekkerste vis en skyfies ge-eet.

Mooi wereld daai julle moet geniet.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus