Tietiesbaai

Forum Onderwerpe

Resensies

SALDANHA

Kusweg10

Thu, 15/11/2018 - 13:45

Het my kinders grootgemaak by Tietiesbaai. FEIT: Dis 'n natuurreservaat wat 'n nes van misdaard geword het-nie net jou eiendom nie, ook jou lewe is daar in gevaar. 

Beveel jy hierdie plek aan?
Nee
My Gradering
0 uit 10
Toegangbaarheid
Slegte grondpad maar kan gesleep word
Troeteldiere vriendelik
Ja
Elektrisieteit by staanplekke?
Nee
Water by staanplekke?
Ja drinkbaar
Staanplekke?
Grond
Winkel?
Nee
Vir kinders?
Geen fasiliteite
0
Port Elizabeth

Frieps

Fri, 16/11/2018 - 10:56

Dit is regtig tragies.   Ek het ook al gehoor dat meer plekke op die Weskus nie meer veilig is nie.  Selfs mense wat in huisies tuisgaan word beroof.

Kusweg10, aangesien jy van Saldanha is, kan jy nie vir ons sê waar is dit nog veilig daar nie?   En word daar iets gedoen om die gevare hok te slaan?

Die hele strook teen die Weskus op is so 'n spesiale deel van ons land.   Die natuurskoon en veral die mense!!  Dit is 'n belewenis om met hulle te gesels en te leer ken.   By Port Owen het ons die mooiste sonsondergange van ons lewe gesien.

0
Oudtshoorn

neef Herman

Sat, 17/11/2018 - 16:56

Jaar gelede daar gestaan, geen probleme met veiligheid gevoel  nie. Maar was baie morsig vuil en ablusies haaglik. Natuurskoon vergoed op n manier.

My Gradering
4 uit 10
Toegangbaarheid
Slegte grondpad maar kan gesleep word
Water by staanplekke?
Ja drinkbaar
Staanplekke?
Grond
Swembaddens?
See
Winkel?
Nee
0
Brackenfell

HennieBo

Tue, 20/11/2018 - 07:59

As 'n mens so na Anton se aanvanklike resensie kyk en die wat nou geplaas is dan besef 'n mens hoe dinge vinnig agteruit kan gaan. Ons veiligheid word BAIE bedreig.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus