Algemene inligting
Resensies
My kinders was in hul…
My kinders was in hul element by Badplaas. Die swembaddens en vermaak is uit die boonste rakke. Ons het baie lekker daar gekamp. En, soos altyd, Forever se ablusies en ander geriewe is fantasties.
Staanplekke?
Gras met skadu
Ek het 'n paar foto's ontdek…
Ek het 'n paar foto's ontdek wat ons hier geneem het.
Foto 1
Foto 2
Foto 3





Badplaas
Mooi oord was so 5 jaar terug daar baie om te doen vir oud en jonk swembaddens supertupe , rinkals tupe vier wiel motorvietse hydro spa en vele meer kamp staanplekke van hulle maar klein ander groot badkamers gehoor is nou ge upgrade Sal daar kamp in die week naweeke en vakansies was dit nag met dag besoekers sal ek weer daar gaan kamp ja mits dit innie week is en beter beheer oor dag besoekers