Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Mata Mata Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -2 minutes ago
Etoll Voertuiglisensie Geert -26 minutes ago
Die Auobrivier Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Voortrekkery Voertuiglisensie Rona du Plessis -1 hour ago
By voorbaat, Veels Geluk aan Geert! Ek gaan verloor!!! Rona du Plessis -5 hours ago
Toe word ons dors Kruger 2026 Rona du Plessis -5 hours ago

November 2018 Koffiekroeg

Brackenfell
Submitted by HennieBo on
Forums
Goeie more almal. Voorlaaste maand van 2018.
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Thu, 22/11/2018 - 06:19

Goeie môre almal, julle moet 'n lekker Donnerdag geniet, ek gaan beslis my dag geniet.

Eers gou gras sny en bietjie tuin werkies verrig, dan moet die wa gebad word.

Sterkte in daai groot dorp Gesie.

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Thu, 22/11/2018 - 06:37

wondelrlike goeie more aan al die mooi mense, en die ander ook.

Mag julle 'n fantastiese dag beleef. Vroeg vamore lekker ver gaan stap, toe op 'n stomp gaan sit, my pyp brand gemaak en die sonsopkoms sit en kyk, nou sit ek met 'n groot beker moer koffie en kondensmelk op my stoep.

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Thu, 22/11/2018 - 07:23

More almal lekke gatskop dag vir julle koffie loop soos stroop vrede

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Thu, 22/11/2018 - 07:24

Ek hoop dit gaan sommer baie goed met almal vanoggend.   Arie, daai klink na die regte manier om 'n dag te begin.  

Geniet julle dag, laat hy loop soos stroop.

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Thu, 22/11/2018 - 08:43

Antie, vir my loop die dag nie soos stroop nie maar soos kondensmelk!

Nie 'n groot voorliefde vir stroop nie, gee my liewer 'n klomp heuning, tweede keuse is kondensmelk, en dan ver laer af kom stroop eers in?

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Thu, 22/11/2018 - 08:44

Môre sê Kampforum.

Grobbies by Sterling Motors het my na Shaun by Hi-Q in Gezina verwys.  Die eerste keuse was Goodyears en gisterv toe ek weer hier kom sê hy hy kan met gemoedsrus vir jy,die Apollo  bande aanbeveel met 'n besparing van R2,500.

.

.

.

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Fri, 23/11/2018 - 05:43

More, geniet julle dag en naweek.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus