Forums
Gees vra my vanoggend hoekom ek in Colin se garage oortree. Toe besluit ek om ons garage vir hom (en julle) te wys. As mens in 'n meenthuis bly, maak jy noodgedwonge gebruik van alle spasie.
Ons het 'n drie-slaapkamer meenthuis, met 'n dubbel garage. Die een slaapkamer gebruik ons as 'n kantoor en die garage is ingerig as 'n kuier area.
Foto 1
Foto 2
Foto 3
Foto 4
Foto 5
Nou dink julle nie ons kan maar spog met ons netjiese en bruikbare garage nie?![]()
Blikkies... tannie Freda,…
Blikkies... tannie Freda, daai garage is omtrent goed ingerig 😀😀😀, impressed!





My aarde Tannie Frieps! …
My aarde Tannie Frieps!
Dit is nou heel prakties benut en aangepas. Ek is baie beindruk 