Goeie more medekampers.
Die eerste dag van die laaste maand van 2018. Saterdag en gaan besig wees. Moet ook "load shedding" in gedagte hou. Dit is mos nou weer in volle werking
Geniet die dag tenvolle
Ai tog Gees, net toe my mond…
Ai tog Gees, net toe my mond begin water, toe kry ek skielik so bitter smaak?
Wag laat ek forum los, ek het werk wat wag!!!??? Kersfees is naby en dan wil ek nie werk nie!
Ish reggg om Aie, lekkr…
Ish reggg om Aie, lekkr wierk,, burp!!!, Ek soek ook van daai Snoek!!!!
Sorry oom Johann, hierdie…
Sorry oom Johann, hierdie malkopsiekte is nie n gees se maat nie.
Gees, is jy nou op die breë…
Gees, is jy nou op die breë pad? Voories beter gou terugkom. Weet ook nie van wanneer af wag jy vir die baas om weg te wees om stout te raak nie. Jy is altyd verdomp stout!!
Dit is vandat ek met oom…
Dit is vandat ek met oom Arie deurmekaar geraak het op die forum. Hoe verlang ek na die "days of innocence." Toe gebeur oom Arie!
Nag,ek gaan ook nou inkruip…
Nag,ek gaan ook nou inkruip.
Sommer more vir die ander wat so vrek vroeg opstaan.
More almal
More forum lede julle moet n gatskop dag he sien ou gesie is op sy stukke laat loop mrt die koffie
more Sleep nou.
Hiers koffie. Kom skink in. Mooi dag vir julle almal
More almal
Arie, lyk my jy ly aan staarsiekte nog voor jy gaan lê het. Wat sit en doen jy tot half drie in die oggend? Ek hoop nie jy vang kattekwaad aan nie.
Die week loop alweer uit. Mag julle Donderdag bedonderdag goed wees.
Goeie more almal. Lekker dag…
Goeie more almal. Lekker dag vir julle.
Goeie more almal geniet…
Goeie more almal geniet julle dag, dit is effens bewolk vandag, net dalk kry ons bietjie verligting.
Dankie vir die koffie, lekker gesmaak vanoggend.
More More
Julle moet n wonderlike dag beleef.
Ek het n nuwe groot dubbel deur vertoon yskas gekoop in Parys en moet hom vandag gaan haal. Weeg meer as 200kg. Dit gaan nogaal n ding wees om hom te hanteer en op sy plek te kry.
Dit gaan Yvonne baie help met die "catering". Die enkel deur een wat ons so twee jaar terug gekoop, het al meer as R 7000 gekos in die tyd aan regmaak.
Hoop die een se 2 jaar waarborg help.





Die saak werk mos eintlik so…
Die saak werk mos eintlik so: As die baas weg is, soos in land uit is, dan mag mens so lekker stout wees:
Laat ek begin deer die eerste vloekwoord te los:
MOER.