6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Op foon of tablet of laptop,… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -9 minutes ago
Ron.  Werk jy oop 'n tablet… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -13 minutes ago
Veranderinge Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -17 minutes ago
👍👍👍 Forum Herstel en terugvoering Gryswater -30 minutes ago
Thumbs Up Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -34 minutes ago
Wat ek bedoel is dit:  As… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -38 minutes ago

Kamp

Heidelberg GP
Submitted by StephanS on
Forums
.

 

Voor die eerste 6 is dit nog nie kamp nie maar als daarna is verseker kamp.laugh

Dit is en bly lekker om 'n heerlike koue Germaanse bruisdrankie of 7 weg te slaan, vernaam as dit 'n heerlike boutique bier is.

0

More alle kampeerders

Ek het gister in die verklarende afrikaanse woordeboek gaan sekermaak;

'n kamper is 'n ander woord vir 'n vegter of 'n stryder.

Dus as ons kampeer, is ons kampeerders, maar as ons veg vir 'n saak is ons kampers.

Nou sal ek my aanspreekwyse dienooreenkomstig in die toekoms aanpas.

Groete

Wessel

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus