Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
5.6kg Umfula Johann L -42 minutes ago
Bo Umfula Johann L -45 minutes ago
11 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
10 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
9 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
GOOGLE Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -2 hours ago

Kamp

Heidelberg GP
Submitted by StephanS on
Forums
.

 

Voor die eerste 6 is dit nog nie kamp nie maar als daarna is verseker kamp.laugh

Dit is en bly lekker om 'n heerlike koue Germaanse bruisdrankie of 7 weg te slaan, vernaam as dit 'n heerlike boutique bier is.

0

More alle kampeerders

Ek het gister in die verklarende afrikaanse woordeboek gaan sekermaak;

'n kamper is 'n ander woord vir 'n vegter of 'n stryder.

Dus as ons kampeer, is ons kampeerders, maar as ons veg vir 'n saak is ons kampers.

Nou sal ek my aanspreekwyse dienooreenkomstig in die toekoms aanpas.

Groete

Wessel

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus