Ek het gesit en speel met hierdie gedagte aangesien ek WegSleep en CaravanParks se plaatjies gedoen het. Hier is 'n paar voorbeelde, wat dink julle ?
Al wat gaan verander met die saamtrekke is die Naam onder en die Datum.
Baie nice! Dankie Willem. …
Baie nice! Dankie Willem. My eerste keuse is E en 2 de keuse is C ![]()
Ek hou van die kampvuur logo…
Ek hou van die kampvuur logo in die middel
Ek hou van A maar omdet B so…
Ek hou van A maar omdat B so nice lyk gaan ek maar C kies
Groetnis
Harry, ek het daaraan gedink…
Harry, ek het daaraan gedink. Maar teen dit besluit want CaravanParks sin het ek met 'n Kampvuur gemaak.
Ek hou van die kampvuur logo in die middel
Dit is hoekom ek op iets anders besluit het maar iets wat wel 100% deel is van Kampforum.
Enige voorstelle is welkom.
Watter een ?
Ek wonder of Voorie vir ons 'n stemming kan begin so dat ons kan besluit watter een is vir julle die beste een ?
Kampforum Saamtrek Plaatjie
Kom nou julle klomp watter een soek julle.
"C" is ook my finale keuse …
"C" is ook my finale keuse
Is that you final answer?![]()





Ek hou van voorbeeld "C"…
Ek hou van voorbeeld "C" maar Ek verkies "F"