6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wessel daar was 'n paar… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -19 minutes ago
Hou net die letter e in vir… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -28 minutes ago
Laaste oor die dekselse kappie Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -1 hour ago
Lower Sabie Kruger 2026 Geert -1 hour ago
Kappie e se toets Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -1 hour ago
Laptop e..... Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -1 hour ago

Kampforum Saamtrek Plaatjie

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on

Ek het gesit en speel met hierdie gedagte aangesien ek WegSleep en CaravanParks se plaatjies gedoen het.  Hier is 'n paar voorbeelde, wat dink julle ?

Al wat gaan verander met die saamtrekke is die Naam onder en die Datum.

.
Voorbeeld "A"
.
Voorbeeld "B"
.
Voorbeeld "C"
.
Voorbeeld "D"
.
Voorbeeld "E"
.
Voorbeeld "F"

 

Middag vriende

Wonder net waarom niemand oor die kleur van plaatjie kla nie.

ek het groot beswaar----sien nie die Kruger wildtuin daar nie.

Was eintlik bang om 'n kolletjie te sien waar Die Eiland isdevil

Wessel

 

 

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Fri, 11/01/2019 - 15:15

Harry, ek het daaraan gedink.  Maar teen dit besluit want CaravanParks sin het ek met 'n Kampvuur gemaak.

Ek hou van die kampvuur logo in die middel

.

Dit is hoekom ek op iets anders besluit het maar iets wat wel 100% deel is van Kampforum.

Enige voorstelle is welkom.

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 14/01/2019 - 11:30

Ek wonder of Voorie vir ons 'n stemming kan begin so dat ons kan besluit watter een is vir julle die beste een ? 

.
"C"
.
"E"
.
"G"  dit is die skrif van "C" op die "E" kleure

 

0

C. Dit pas beter by my wa se kleur skemalaugh

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus