Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Oppie strand Geert - Ballito Wessel Strydom -28 minutes ago
Vroeg oppie strand Geert - Ballito Geert -1 hour ago
Geert, Geert - Ballito Johann L -1 hour ago
Rona, November 2026 Johann L -1 hour ago
Reenbui Geert - Ballito Geert -1 hour ago
Turbulensie Geert - Ballito Rona du Plessis -8 hours ago

Kampforum SuperBru

Suid Afrika
Profile picture for user Kampforum
Submitted by Kampforum on

   sb sbsb

Hierdie pool is SLEGS vir mense wat op die KampForum groep is. 

Groep naam "KampForum"  

Kliek Hier:       

 SUPERBRU WEBWERF

 KampForum SUPER RUGBY POOL 2020    Kode: hugegirt

As julle sukkel, stuur epos na harry@cadhouse.co.za dan stuur ek n direkte uitnodiging aan jou epos adres.      Niemand mag aansluit na 50% van toernooi voltooi is nie. Die wenner word deur n rekenaar uitgewerk.

Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sun, 24/03/2019 - 08:18

Bulle gister nie opgedag vir speel nie baie bokke van verskilende spanne se form sleg af

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Sun, 24/03/2019 - 16:00

Ek het toe geeindig met slegs 2 uit 7 reg.

Uiters swak.

Kan iemand dalk die leaderboard vir ons hier opsit. Ongelukkig kan ek nie van iPad nie.

Anders sal ek more vanmy PC

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus