Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Nieuwoudville na Kambro.... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -5 hours ago
Selfde leeuwyfie? Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -5 hours ago
Wessel ... Oktober 2026 saam gesels Chris Boucher -6 hours ago
Wessel, Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -6 hours ago
Gemsbok... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -7 hours ago
Stil pad Tulbagh toe. Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -7 hours ago

Mollers se April 2019 Maand vakansie

Secunda
Profile picture for user Sleep nou
Submitted by Sleep nou on
Forums
Nou dis my en Berdien se eerste maand lank kamp vakansie so dis n eerste vir die Mollers van petrol dorp. Maar daarby gese daar is n twist my moeder gaan ook saam ons sy self was 4 jaar laas weg vir n verlof omrede sy n wassery behardig in Phalaborwa sy word binnekort 72 jaar oud haar in ag geneem sonder n caravan moes ons noodgewone ons rellings aanpas sy sukkel met die tent en opblaas matrass Ons ry al die 30 Maart Phallas toe waar ons voorrade gaan aankoop en my ma dan optel die 2 April vertrek ons ATKV Eiland toe en vertrek weer die 17 April na Buffelspoort waar ons n troue bywoon en vertrek dan weer 21 April vanaf Buffelspoort na Secunda Dan vertrek ons die 23 April tot 27 April op versoek van my moeder na raai waar ja julle is reg ATKV Natalia dis haar gunsteling kamp en ja ek net nou die dag gese ek wil bietjie skuif na iets anders maar ja my ma so mooi gevra nou hoe se ek nee 27 April vertrek terug Secunda en sondag 28 April vat ek my moeder terug Phallas toe ja dis n mond vol sal fotos gooi soos ons maand toer vorder
Brackenfell

HennieBo

Wed, 24/04/2019 - 07:24

Dit lyk erg daar in Natal.

Hoop hulle is veilig.

Dit is hoekom ek vra? Daar was nog erge reën ook gister gewees en dieselfde voorspellings vir vandag.

 

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Wed, 24/04/2019 - 09:48

Het gister middag 14H15 ingeboek by Natalia son skyn nou hier is baie water skade veral in Amamzimtoti soos julle reeds weet paar huise basies weg gesak innie grond een huis driekwart weggespoel innie see paar motors ook innie see hoofweg na Durban lyk ook sleg baie motors gestrand op hoofweg ja water in soveel hoeveelheid nie jou speelmaat hier rondom Natalia het ouens laaste 5 dae 355mm reen gemeet die oord is hulle besig met skoonmaak aksies paar tente by trein spoor geeindig met die wind swem innie see blykbaar verbode tot volgende week haai nentte gelig see en strande baieeeee vuil lekke dag vir almal 

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sat, 27/04/2019 - 07:11

Die laaste drie dae lekke sonskyn weer gehad hier in Natalia ons kan nog steeds nie swem innie see nie met al die opruiming werk wat aangaan en nette wat gelig is maar dit bly nog n vooreg om op verlof te kan wees die edelagbare Ramabosa en sy regter hand was ook in Amazimtoti om hom te vergewis van al die skade sal later foto of twee opsit die facebook en media wys ook baie wat aangaan 

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Sat, 27/04/2019 - 11:31

Shaun, ek is bly om te sien julle het veilig gery en geniet dit daar by Natalia.   Dit is seker nie lekker om te sien hoe die water amok gemaak het nie, aan die ander kant soek mens ook altyd die reën, né.

Jy sit mos altyd baie foto's vir ons op.  Ek wag daarvoor.smileyyes

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sun, 28/04/2019 - 18:14

Daar is tale mense wat help om skoon te maak die strande veral by Durban , Amamzintoti , en ook winkelspruit ja n mens sien die krag van massa water maar ons kon darem stap en gister ons voete innie water sit haai nette nog uit water gewees 

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sun, 28/04/2019 - 18:17

Trein ry uit vir meer as n week sover neem die foto en dink net as die spore kon praat wat sou hulle se

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sun, 28/04/2019 - 18:21

As jy by hoofhek uitgaan draai jy regs en so 50 meter aan jou linkerkant is daar n terrance kwekkery lekke ontbyd en special ete virrie dag gaan maak gerus daar n draai

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sun, 28/04/2019 - 18:24

Die ou staatmaker supertupe my en Berdien besig gehou my ma net gese hou verby sy is ou benecheeky

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sun, 28/04/2019 - 18:29

Hoop julle het die terug voer geniet n maand vlieg so vinnig verby ek sluit af om te se die lewe is n lied

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Sun, 28/04/2019 - 21:29

Shaun, bly julle het dit geniet.👍 

Jy praat van tyd wat vlieg, ek kan ook nie glo ons maand reis is verby nie,  gelukkig kon ons darem hier by Hartenbos plek kry vir ekstra paar nagte, ons vertrek eers Woensdag.

Veilig terug ry,  dit is deel van die vakansie👍

 

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Tue, 30/04/2019 - 18:58

Na 4650km kom ons maand vakansie tot n einde gem diesel 8.1 L/ 100km net so Johan tyd vlieg dankie vir julle belangstelling 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus