Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus

Avonture

Description
avonture en toere

Die kampgogga byt

Lyttelton
Submitted by Trev on Tue, 07/01/2025 - 15:34
Forums

Dit lyk asof ons eerste Desember kamp die kampgogga laat byt het.  

So terwyl ons by Bass Lake Lodge kamp, maak die uwe 'n bespreking by Dinokeng Resort vir naweek van 28 Februarie tot 4 Maart 2025.  Dus oor so paar weke sing die wiele van die karavaan weer.

Sneeu avontuur

Worcester
Submitted by Wildehont on Mon, 29/07/2024 - 09:29
Forums

Toe ons gisteroggend opstaan lê daar vars strooisuiker op die berge rondom Worcester. Na kerk reël ons vinnig saam met drie ander gesinne ‘n uitstappie om te gaan sneeu kyk. Anderkant Brandvlei kelder is ‘n Sentech toring op ‘n koppie (eintlik eerder ‘n bergie, maar dit klink vreemd).

Madagaskar ekspedisie

Oudtshoorn
Submitted by neef Herman on Sun, 25/02/2024 - 21:20
Forums

Na die " onbeplande in die pad val" gesels van nou die dag, is daar so paar trips wat ek kan deel wat dalk nie die normale Badplaasvakansie avontuur gevolg het nie.  Maar net as die makkers die afgesaagde detail wil hoor.

Wat ek vir nou in gedagte het, was ń trip na Madagaskar.