Forums
Laat ons bietjie lag oppie Maandag.
Anton, is dit hoedat jy lykโฆ
Anton, is dit hoedat jy lyk wanneer jy fietsry? Nou wonder ek.
'n Bejaarde dame kom dieโฆ
'n Bejaarde dame kom die staat af gestap en kry 'n man wat op die sypaadjie sit en huil.
Baie besorg vra sy hom wat makeer. Hy antwoord haar toe dat hy sy vrou vir 'n bottel drank veruil het.
En nou wil jy haar weer terug hรช vra sy hom toe.
Nee sรช hy toe. Hy kon haar vir TWEE bottels drank veruil het kerm hy toe
Daau ou is dom ek wil tenโฆ
Daau ou is dom ek wil ten minste drie bottels Rum kry vir Petra!
Anton, dit kom nou uit dieโฆ
Anton, dit kom nou uit die man wat so pas weer begin fiets ry het se mond (vinger)๐๐
















e-bikes