Ek begin hierdie draad om nie die "Boonste Foto" draad te kaap nie.

Dis die een direk langs die…
Dis die een direk langs die ablusieblok.
Lekke groot staanplek daai. Al wat bietjie gelolhet nou Desember was die klankie wat daar rond was van die "waterwerke" af.
Tuinslang, nou het jy my met…
Tuinslang, nou het jy my met die een ?
Dis die een direk langs die ablusieblok.
Nee ek wetie Dit is nie…
Nee ek wetie
Dit is nie baie ver uit Pretoria uit nie
Dit is nie baie ver uit…
Dit is nie baie ver uit Pretoria uit nie
Eastco?
Nee sorry Voorrie, 'n laaste…
Nee sorry Voorrie, 'n laaste wenk is dat my profesionele toets beampte (aka Groot G) nou onlangs daar gaan kamp het.
my bucketlys wat ek nie…
my bucketlys wat ek nie afgewerk kry nie
Ja Sleep Nou, dit is 'n baie mooi oord, staanplekke is lekker gelyk. die ablusie geriewe is uitstekend, lekker rustig omgewing. Jammer ek het nie nog foto's nie.
Ons het November 2017 daar gekamp vir 'n week en dit was ons basis waar ons van gery het. Die enigste probleem vir ons was die gevreesde Moloto pad maar onthou ons het elke dag gery en goed gaan doen in en om Pretoria. Ek glo as mens daar kamp en nie rondry nie sal die pad nie pla nie.
Bass Lake Lodge
Ons het in 2017 een aand by Bass Lake Lodge oorgestaan toe ons oppad wildtuin toe was. Sonder twyfel een van die bes-versorgde oorde wat ek ooit gesien het. Hulle ablusiegeriewe is beter as 5-ster standaard. Hulle staanplekke is van die netjieste grasperk oppervlaktes wat ek nog beleef het. Maar .... die net langer as 2km gruispad tussen die Molotopad en die oord se hek het my ongelukkig afgesit daarvan om dit weer te oorweeg om daar oor te staan. My ou wa, met sy 13" wiele het maar gesukkel met die uiters ongelyk pad. Maar dat dit 'n puik oord is - gewis!!!!
Ons het in Desember uitgery…
Ons het in Desember uitgery soontoe om te gaan kyk hoe dit daar lyk en ook besluit om nie die wa daarin te sleep nie. Die grondpad is baie sleg. Ons het toe maar liewer by Buffelspoort gaan kamp.
Chris en Leeu, Ja ek stem…
Chris en Leeu,
Ja ek stem daai grondpad na die oord toe is rof, ons wa met die venterjie en tente daar.
Ek wonder wat Groot G te se het oor daai pad. Hy was begin januarie daar.






Gelukkig dit darem al gedoen.
Gelukkig dit darem al gedoen.