Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wessel November 2026 Johann L -1 hour ago
Brits reënval November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Johann... November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Wessel November 2026 Johann L -1 hour ago
Jitte Wessel, November 2026 Rona du Plessis -17 hours ago
Brandstof kersgeskenk ???? November 2026 Wessel Strydom -21 hours ago

Erfenisfees by Voortrekker Hoogte

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on

Kamp

Ons was vanoggend na die erfenisfees wat by Voortrekker Hoogte gehou word. 

Die groep wat met die ou ossewaens uitkamp was nog indrukwekkend en hulle doen vreeslik baie moeite - hulle kamp van Donderdag tot Sondag.

IKamp

Kamp

Kamp

Kamp

Kamp

Kamp

Kamp

Kamp

Kamp

Kanonne afgevuur... 

Kanonne

video
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Sat, 21/09/2019 - 19:32

Praat met die jongste dogter, kleinkind is in gr.10 sy is baie negatief, ek verstaan dit maar jy gasn my self nie oortuig dit is beter daar anderkant nie, dalk is ek maa net te blind om raak te sien war ander sien 😣

Dogter hoor die positiewe kant maar reken die slegte kant wen sad

Wel ek is hier tot ek my kop neer lê.

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Sun, 22/09/2019 - 04:32

Anton, dankie vir die deel van die fees. Ek sou graag daar wou gewees het maar het nie daarvan geweet nie totdat ek jou draad gesien het. Het ongelukkig reeds ander afsprake gehad. 

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Sun, 22/09/2019 - 20:16

Dis 'n indrukwekkende voorstelling van ons geskiedenis en ek is dankbaar dat daar mense is wat dit vir ons nageslagte behoue laat bly.

Ek onthou toe ek  as'n tjokkertjie 'n Penkop-Voortrekker was het ons gereeld sulke feeste by die einste Monument bygewoon, ongelukkig (gelukkig ?) destyds net tydens Geloftefeeste.

Dis tog belangrik dat die Afrikaner se geskiedenis en kultuur (en nie net soos deesdae die ander kulture nie) vir ons nageslag behoue bly.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus