Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Len, Len gaan weer Kruger Wildtuin… Johann L -6 minutes ago
Antwoord op Wessel se vraag Len gaan weer Kruger Wildtuin… Len Loader -7 minutes ago
Dit is ... Len gaan weer Kruger Wildtuin… Chris Boucher -37 minutes ago
Len... Len gaan weer Kruger Wildtuin… Wessel Strydom -10 hours ago
groen Kgalagadi... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -13 hours ago
Mata Mata Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -13 hours ago

Welkom

Hartenbos
Submitted by Bouts on
Forums

Welkom aan al die nuwe lede

welkom

baie dankie 

 

Bynaam gekry oor my liefde vir Staffies.

 

Ons kamp graag en het 'n pa's en kinders kamp groep waar ons die ma's een of twee naweke 'n jaar afgee en ons pa's gaan kamp met die kinders. Vet pret! Twee reëls - geen selfone/tablets ens. Twee almal help

 

Sien uit daarna om julle te ontmoet 

 

Brak

 

 

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Fri, 17/01/2020 - 10:14

Sien daar is nog nuwe lede hier.

Hoop daar is van julle wat saam kom kamp ?

Ek wens julle wil ook lekker saam gesels.

1 - 10 van 1057

Villa@9Kwikkie
Jacob
vdbergs
bstramrood
Rooibaard
dewaldis
Heystek
RonelZ
Jojack
ferdip@tostrand.ne

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Sun, 19/01/2020 - 17:48

Welkom aan die nuwe lede, waarom aansluit, maar stil bly?

Gesêls asb saam, stel jul self voor,  en deel jul ondervinding en vra vrae😁

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus