Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie hout... November 2026 Wessel Strydom -4 hours ago
Olie prys en Jodiumpille November 2026 Wessel Strydom -1 day ago
Pretoria November 2026 Geert -1 day ago
Tydens ons 2de aand ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 day ago
Overstrand Munisipaliteit November 2026 Chris Boucher -1 day ago
Verkiesing effek November 2026 Wessel Strydom -1 day ago

Road Hogs

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits
Submitted by Willem Brits on
Forums

Wie van julle gebruik of kyk na dit ?

Skakel

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Fri, 10/04/2020 - 14:31

As ek na die kyk wonder ek hoekom is die Ford ouens so sleg ?

.

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Fri, 10/04/2020 - 14:41

Nee nog nooit dit gesien nie!

Sjoe die vaal omies met hul safaripakke doen maar sleg met hul Toys nê? Hulle is natuurlik gewoond om op die plaas te bestuur waar daar geen andet karre is nie.

Die VW kan ek verstaan - dit is mos almal die jong wind lawaai outjies wat hulle koop.

Hulle kan niks beter bekostig nie?

 

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Fri, 10/04/2020 - 21:38

Nou wat het van my inset geword? 

Wat is die verskil tussen Mercedes, en Mercedes-Benz?

O ja, ek het ook iets genoem dat Kia nie daar voorkom nie, dit sê baie😁

0

Ford sou baie hoer op in die lys gewees het as dit nie was dat baie van hulle in die dealerships was vir reperasies nie. 

BMW is nogal laag op die lys, siende dat dit die voertuig is in ons huis wat as gewoonte misdadiger gelys is agv spoed kaartjies.

Ook verras met die Toys, nie geweet plaas instumente kan meer as 60Km/h loop nie, genade!

VW het ek verwag, alle jong latte jaag hulle en hulle is veral baie gewild daar in Chatsworth se omgewing.

0
Brits
Profile picture for user wessels

wessels

Sat, 11/04/2020 - 09:14

Môre vriende, en vyande

Moontlik verklaar Frik se opmerking die feit gedeeltelik.

Die Fords wat nie in die werkwinkels is nie, kan moontlik ook nie die spoedgrens oorskry nie, en dalk ook dit nie maak tot bo-op 'n sypaadjie nie.

Groete 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus