Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Slaap - wat's dit? Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -2 hours ago
ogies toe Oktober 2026 saam gesels Voortrekker -3 hours ago
Hallo Deon Help met kamp beddens en… Rona du Plessis -4 hours ago
Len?? Verskoning Rona du Plessis -5 hours ago
Een dood Oktober 2026 saam gesels Johann L -5 hours ago
Geelvis Padlangs deur die RSA - Dis… Wessel Strydom -5 hours ago

KOFFIE ASB!

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

DUSTY:  3 April 2017 - Goeie more al die koffie drinkers en ook die wat tee drink. Die pad is redelik stil vanoggend. Het een karavaansleper op die pad gekry vanoggend. Seker is hy oppad kus toe. Lekker dag vir almal!

Welkom by Kampforum se nuwe koffie draad!

k

Vir toegang tot die 1ste koffie draad, volg asb die skakel hieronder (-;

KOFFIE DRAAD 1

Centurion

Dusty

Thu, 31/08/2017 - 04:29

Goeie more.

Lekker stil vanoggend in die kantoor. Sit nou en tee drink. Het ook die koffiemasjien aan die gang.

Elkeen moet hierdie dag tenvolle geniet. Veronderstel om die laaste wintersdag te wees

0
Meyerton

Segekok

Thu, 31/08/2017 - 06:48

More almal.  Ja die tyd gaan baie vinnig verby. Hoe ouer mens word hoe vinniger. 

Ek onthou toe ek n kind was het die paar dae tussen Kersfees en nuwejaar gevoel soos die jaar tussen nuwejaar en Kersvees. Nou dat ek ouer is voel die jaar tussen nuwe jaar en Kersfees soos die paar dae tussen Kersfees en nuwejaar.  Mooi dag aan almal

0
Centurion

Voortrekker

Thu, 31/08/2017 - 06:49

goeie more almal!

as iemand dalk 'n selfoon nr vir Frans Pretorius  het, stuur asb vir my.

 

dankie

0
Centurion

Dusty

Thu, 31/08/2017 - 07:16

Anton,

Ek het vir jou sy besigheids kaartjie gestuur na die epos wat jy aan ons gestuur het

 

0
Secunda

Sleep nou

Thu, 31/08/2017 - 07:38

Lekke dag en ja more is dit mos aanbreek van lente

0
Port Elizabeth

Frieps

Thu, 31/08/2017 - 08:25

As ek kyk hoe pragtig dit buite lyk vanoggend, dan kan ek vandag al sing "Dis heerlike lente, die winter's verby".  

Ja, Deon, jou beskrywing van tyd wat behoorlik verbyvlieg, is omtrent in die kol.

Julle moet almal die dag geniet, glimlag en die hele wêreld glimlag terug!  smiley

0
Port Elizabeth

Frieps

Thu, 31/08/2017 - 08:27

Ek sien my goeie vriend, Frans Pretorius, is aanlyn.  Bly om jou vanoggend hier te sien, Frans.   Ek hoop dit is nie net tydelik nie. yes

0
Vaalpark

Johann L

Thu, 31/08/2017 - 09:05

Gorie more mense, dankie, koffie was sommer ekstra lekker vandag.

More Frans, mag jy en Linda se dag mooi loop, so ook al ons vriende,  maar ek dink veral aan Frans en Linda. 

0
Port Elizabeth

Frieps

Thu, 31/08/2017 - 09:30

Groot G is ook aanlyn.  Hoe lyk dit?   Ons wag om iets van jou te hoor.wink

0
Klerksdorp

Frans Pretorius

Thu, 31/08/2017 - 09:36

dankie, ek sluk vinnig.

Freda, vir jou!!!!.

0

More almal. Jammer ek is laat. Pragtige dag hier by ons ook. Ek het 'n ou 1948 Jaguar wat ek na kyk en aan die gang hou en het gou so entjie met haar gaan ry om battery te laai en al die wiele en ratte ens. n bietje te lube. Geniet die dag.

0
Bosveld

Gryswater

Thu, 31/08/2017 - 09:50

Groot G is ook aanlyn.  Hoe lyk dit?   Ons wag om iets van jou te hoor.

Ek wag al 6 maande!     Maar ek hoor Groot G kommunikeer slegs deur hoogs gevorderde telepatie tegnologie afkomstig van aliens.    Hy sal dus nie 'n inset lewer nie, maar eerder iemand anders se brein oor neem om hier te kom tik tik en opinies te lewer.  

0
Port Elizabeth

Frieps

Thu, 31/08/2017 - 10:08

Vir die mooi blommetjies en skoenlapper!   Jy weet, ek word nie so bederf as jy nie hier is nie!  Die manne is darem nie lelik met my nie, as dit gebeur sal ek jou inroep.   Hou dit net tussen ons twee asseblief! heart

0
Port Elizabeth

Frieps

Thu, 31/08/2017 - 10:17

Groot G ignoreer ons soos 'n stopstraat.

Gryswater, miskien moet ons hom kwaad maak.   Dalk kom baklei hy dan met ons!  

0
Centurion

Voortrekker

Thu, 31/08/2017 - 10:31

Freda, ek het ook gehoor Groot G kan glad nie kwaad word nie.   Slefs al is dit Spekkies.

Blykbaar maak Groot G vir speknek kwaad! (d.m.v telepatie)

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Thu, 31/08/2017 - 10:40

Julle praat soms in raaisels dat ons gewone mense nie weet wat aangaan nie.

Groot G waarvan julle praat, is dit dalk dieselfde ou as die destydse WegSleepforum se "Big G" wat in 2010 oorkant my gekamp het by De Voedpadkloof ?

0
Centurion

Dusty

Fri, 01/09/2017 - 05:35

Goeie more op hierdie lekker Vrydag.

Tee is vanoggend ekstra lekker. Seker omdat dit lente is.

Sien daar word reen voorspel aan Freda se kant. Mag dit so wees.

Almal moet die Vrydag en ook die naweek baie geniet

0
Centurion

Voortrekker

Fri, 01/09/2017 - 07:20

Dankie Dusty!  Goeie more almal.  Mag julle 'n heerlike lente beleef!

Ek hoop regtig vir daardie reen in die suide.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus