Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Cordierite... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
"Hot Rock" steak Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Sluitingsdatum..... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -2 hours ago
Lekker werk Oktober 2026 saam gesels Geert -2 hours ago
Meiringspoort Pad en roete inligting Geert -2 hours ago
Meiringspoort Pad en roete inligting Wessel Strydom -3 hours ago

NE!

Jozie
Submitted by TWTFAWC on
Forums

NE!

Foto's wat op Vrydag 7 April geplaas was is verlore weens 'n tegniese probleem op 7 April met die forum Data Basis.

Jy is welkom om die foto weer te plaas.  Jammer vir die ongerief.

Jou vorige skreeu draad WHAT HEPPENED TO MY PHOTO HUH????   sal oorgesien word.

0

Net my sin van humour....

Hoe grooter die gaga ek maak, hoe kleiner is die issue....

 

 

 

 

0
Port Elizabeth

Frieps

Thu, 13/04/2017 - 12:54

My vriend, Warren.  Enig in sy soort.   Toemaar Warren, ek weet jy blaf nie, jy los dit vir Scruffy.    Ek het op 'n ander forum gelees, as jy hoofletters gebruik dan beteken dit jy skree op die mense.  :-)   

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus