Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Puppy Kgalagadi Oktober 2026 Goeie Hout -39 minutes ago
Rona en Wessel Goeie hout se Noord & Oos… Goeie Hout -42 minutes ago
Nou kan ons.... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
maand in Onrus.... Goeie hout se Noord & Oos… Wessel Strydom -2 hours ago
Braai Eenvoudige Hoender Potjie -… Geert -2 hours ago
Ek begin iets regkry Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -2 hours ago

Welkom

Hartenbos
Submitted by Bouts on
Forums

Welkom aan al die nuwe lede

welkom

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Tue, 21/07/2020 - 14:02

Ek sien Hollies is ook nou op ons Kampforum 👍👏

Baie welkom ook aan al die nuwe lede, kom gesels asb. saam en vertel ons van julle kamp ondervindings.

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Tue, 21/07/2020 - 14:40

Ja julle toere het onder ons velle ingekruip en dit is waar ons voel ons ken mekaar, hoop daar gaan nog baie van julle toere met ons gedeel word.

Toer om SA se grense - 1300 views Namib Toer - 344 views Kaokoland Toer - 87 views

dit is tot op datum yes

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Tue, 04/08/2020 - 14:15

Hoop jy gaan saam ons gesels hier op Kampforum, vertel ons van julle kamp en opset en ondervinding asb.

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Wed, 05/08/2020 - 09:45

Deon van Hermanus, hoop jy gaan saam ons gesels hier op Kampforum, vertel ons van julle kamp en opset en ondervinding asb.

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Mon, 10/08/2020 - 06:41

Die forum verwelkom julle kom gesels gerus saam vertel meer van julle en waar kamp julle graag ons is nou 1184 lede sterk puik

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus