Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hier gaan rekords gebreek word Ek gaan verloor!!! Rona du Plessis -32 minutes ago
Selfoon fotos Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -59 minutes ago
Foto's oorlaai Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -2 hours ago
Stap 2.   Wag vir… Ek gaan verloor!!! Voortrekker -9 hours ago
Stap 1.  Aanvaar die… Ek gaan verloor!!! Voortrekker -9 hours ago
Kampe wisseling Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -12 hours ago

Padkaarte

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on
Forums

Map

Wie gebruik nog papier kaarte?   Ek onthou nog so vêr terug as vroeg 2000's was dit nog algemeen om 'n groot en duk boek kaart te hê van 'n stad en provinsie.

Deesdae met GPS en fone is dit heelwat makliker, maar kan 'n foon of tablet daardie groot "skerm" en uitsig bied soos 'n tradisionele padkaart?

Ek het my amper 20jr oue padkaart bietjie herstel en versterk en geniet nog om hom uit te pluk en oop te vou vir daardie lang-roete beplanning.  

Attachment Size
Namib Noord 250.42 KB
Namib Suid 299.35 KB
Kaokoland 133.11 KB
Richtersveld 236.51 KB
Botswana 446.94 KB
Mozambique 489.63 KB
Brits
Profile picture for user wessels

wessels

Tue, 17/11/2020 - 11:42

Middag Anton

Ek merk op jy raak darem nou al te bekkig, nadat jy 'n 4x4 Karoo-lammetjie aangeskaf het. smiley

Toemaar, my dag sal kom, dan volg ek neef se raad.

Om jou tergende vraag te antwoord; ja my eseltjie is 4x2.

Groete

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Wed, 18/11/2020 - 06:51

Ek moet sê dit was altyd lekker om met die kaart op die skoot te ry wanneer 'n mens onbekende paaie gery het. Alta het altyd met die kaart (of boek) op haar skoot gehad en ons het die pad so gevolg.

Ek het nog steeds my kaart wat ek saam met my 1200 Datsun koepee in 1975 gekry toe ek dié gekoop het. Dit was saam met die eienaars handleiding in die sakkie gewees

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus