Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie Geert & Wessel Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Motorhome hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Wessel Oktober 2026 saam gesels Geert -2 hours ago
Exclusive hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -3 hours ago
Klipdraai in die mark Klipdraai Geert -3 hours ago
Simpel antwoord Oktober 2026 saam gesels Geert -3 hours ago

Nuwe Ford Bakkie

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Die nuwe ford bakkie lyk nogal baie goed en is moontlik 'n prakstiese alternatief en goeie toevoeging tot enige huishouding.

Ek begin al hoe meer daaraan dink om dalk vir my ook een te kry?  wink

 

Nuwe Ford Bakkie

Worcester

Wildehont

Tue, 09/02/2021 - 15:33

die kR265 is wat jy ekstra gaan betaal om dit te laat aanbring, op die Ranger van jou keuse.

Dit wissel van R234k (of daar rond) vir die handwapen opsie op ‘n enkel kajuit tot omtrent R650 vir die AK47 opsie op ‘n dubbelkajuit. Die skrikwekkende ding is dat daar ‘n mark daarvoor is en jy dit by enige Ford handelaar in SA kan bestel. Hou maar dop; Hilux gaan ook eersdaags die opsie bied... 

0

Middag Chris S

Hulle sal moet, want ons ouens is versigtig hierbo.

Die gefoeter is nou dat mens jou ruit sal mot oopmaak voordat jy jouself sonder skade kan verdediglaugh

0
Vaalwater, Limpopo

Josef Willem

Tue, 09/02/2021 - 15:49

Ons gaan nou nie mekaar uithaal oor watter voertuig die beste is nie, maar gaan kyk maar na die link wat ek heir deel, "i rest my case"

https://youtu.be/kFnVZXQ…

How to kill a Toyota Hilux, top gear, Youtube, hierdie is die derde video, gaan kyk gerus na deel 1 en 2 ook.

 

Lekker dag verder

0

More Anton en na-apers

Ek kan nie glo dat Mahindra al in 2014 die mark en veiligheid-situasie in Suid Afrika korrek gelees het nie.

Seker omdat hulle geweet het dat 'n bekende gesin van hulle geweste, hier gaan kom korrupsie pleeg, en sulke voertuie gaan nodig kry.

0

More Chris S en Willem

Ek wonder net hoe groot gebied was beskou as Pretoria. 

Ek glo die middestad is vrot, en dan sekere omliggende gebiede ook. Dit is nogal skokkende statistiek, want ons raak gewoond, en stomp af, oor die roof en plunder en "hi hack" wat plaasvind.

Ek wil eintlik nie meer in die donker om ons stede beweeg nie.

Willem: Julle gooi mos net partytjies in die tonnel, as ek die nuus reg onthoulaugh 

 

0

Middag Chris S

Ek lei af van jou vraag, dat julle ook die kinderboeke besit, "Waar is Willie"

Mens moet hom op elke bladsy soek tussen die ander mense

Groete

0
Worcester

Wildehont

Wed, 10/02/2021 - 16:01

die kinderboeke besit, "Waar is Willie"

Nee, maar ek het al die Engelse weergawe van die outjie met die rooi en wit slaapklere gesien (en Waar is Willem het lekker op die tong geval). yes 

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Wed, 10/02/2021 - 20:33

Ander statistiek sê weer Kaapstad is die hoof moord-stad in Suid-Afrika, maar dit hang af presies waar jy rond hang.  Hier by ons in die noordelike voorstede voel ons redelik veilig.

Maar ai, as ons net werk geskep kan kry sodat daar minder leeglêers is wat oral rond hang om te roof en te steel.  Maar as werkloosheid steeds langer gaan aanhou, gaan hierdie mense gewoond raak om nie te werk nie en eerder rond te lê en kort-kort gou vir 'n paar "bucks"moor en roof.

0

....gaan jy wag vir hom???

Ek het gister bevestig dat ek nou darem gevorder het tot bo-aan die lys vir bestelde Hiluxe . Die eerste 2.4 DC outomaties wat Brits toe kom is myne. laugh

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Fri, 31/12/2021 - 13:49

Ja as die Lotto net my nommers wel trek.

Bly jy vorder 👏

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus