Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Die weer is woes November 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Span vir die naweek Springbok rugby Rona du Plessis -1 hour ago
Double cheese burger November 2026 Geert -7 hours ago
30% November 2026 Geert -14 hours ago
see water November 2026 Geert -14 hours ago
KI November 2026 Rona du Plessis -18 hours ago

WilSur se Plot in L'Agulas

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits
Submitted by Willem Brits on

Dit lyk of die plot se verkoop deurgaan. 😫

Die Proks kom môre om te teken.

Hou duim vas asb.

Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Sat, 04/09/2021 - 07:31

Môre Willem, is die plot nou verkoop, geteken en geseël?

Ek onthou jy adverteer dit al geruime tyd, gaan jy nou die Exclusive kan hou, of moet die wa nog steeds gaan? (hoop jy kan die Exclusive behou, jy het baie daarin gesit)

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Sat, 04/09/2021 - 09:01

Ja ons het geteken, so die plot is weg.

Die Exclusive sal seker ook moet gaan as ons 'n koper kry. sad

0
Brits
Profile picture for user wessels

wessels

Sat, 04/09/2021 - 11:10

Middag Willem

Jy moet net vra as jy wil weet van 'n goeie fondsebestuurder, en dis nie ek nie.smiley

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus