Dit lyk of die plot se verkoop deurgaan. 😫
Die Proks kom môre om te teken.
Hou duim vas asb.
Ai Willem, sterkte daar is…
Ai Willem, sterkte daar is al wat ek kan sê......
Willem sterkte
Hier binne is dit nie lekke maar sterkte Willem vasbyt![]()
Willem dit is tog vir die…
Willem dit is tog vir die beste, al sien jy dit nie nou raak nie. Die bou kostes is astronomies.
Môre Willem, is die plot nou…
Môre Willem, is die plot nou verkoop, geteken en geseël?
Ek onthou jy adverteer dit al geruime tyd, gaan jy nou die Exclusive kan hou, of moet die wa nog steeds gaan? (hoop jy kan die Exclusive behou, jy het baie daarin gesit)
Johann ...
Ja ons het geteken, so die plot is weg.
Die Exclusive sal seker ook moet gaan as ons 'n koper kry. ![]()
Ons het duime vasgehou.   …
Ons het duime vasgehou.
Daar is duidelik ander planne in jou toekoms.
Wees geseënd my vriend!
Fondsebestuurder
Middag Willem
Jy moet net vra as jy wil weet van 'n goeie fondsebestuurder, en dis nie ek nie.![]()
Ek is bly vir jou Willem, hy…
Ek is bly vir jou Willem, hy was redelik lank in die mark.





WilSur se Plot in L'Agulas ...
Daar gaan my eerste aftree droom. ☹
Kom ons hoop dit sal beter gaan. 🙂