Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Selfde een Neef Herman Aartappelsop (Vichyssoise) Rona du Plessis -17 minutes ago
Von maak net so sop, maar sy… Aartappelsop (Vichyssoise) neef Herman -1 hour ago
Well done Chris en Ralie… Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -1 hour ago
hier kom brommer bollie Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Veilig by die huis Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Maurits Oktober 2026 saam gesels Jan Meyer -3 hours ago

Kruger Wildtuin roetes.

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

Almal plaas hul gunsteling roetes en kampeer plekke in die wildtuin op hul gespreks lyne, wat ook reg is, maar ek sal graag op een plek wil sien wat wie verkies, en hoekom.

Dit kan dinge net baie makliker maak vir almal wat so iets wil beplan, sonder om so baie deur te blaai n te lees?

Groenkloof, Pretoria

Paul Mulder

Sat, 22/01/2022 - 09:08

Ek het die skeef trek begin en vra weer om verskooning. 

Geniet julle Saterdag.

0
Groenkloof, Pretoria

Paul Mulder

Fri, 01/04/2022 - 10:34

Ek vra om verskooning maar ek gaan in Engels skryf want dit is eintelik my groot word taal.

Good morning.

We came back from Kruger on the 18th of March 2022. We started in Kruger on the 27th January 2022. That is a total of 50 nights. We started in the north at Punda Maria down to Skukuza and then back up to Shingwedzi and then down again ending up at Berg En Dal. We spent between 2 and 8 nights at each camp. Most camps were 4 nights.

The park had received record amounts of rain in December and January. We arrived in the rain and the first night at Tsendze it rained 60mm. The park was thus lush and dense with vegetation. Every animal and plant were flourishing. It looked like a garden of Eden. Game viewing was therefore limited to large animals (Male Lions and larger), or the animal had to be in the road. This inspired us to use the opportunity to start identifying the plants. We downloaded an App called TreePro (The Tree App). It is fantastic and I can highly recommend it. With this we identified 81 tree species during our stay. The difference it makes to the way you experience the park is amazing. We are keen birders but this just extended our enjoyment of nature so much further. When we started we knew 50% of the trees in Kruger (Mopani trees) he..he.he. Where you think there are just Mopani’s and you pay attention to the trees you soon discover that about 50% are Mopanies. There are many other species in between, like Red Bushwillow and Russet Bushwillow and Purple Pod Cluster Leaf and so on. The same as you get at Satara but there are no Mopanies in between the other trees.

Let me just add if you only have two weeks in a year to visit Kruger, December to March is not the best time for game viewing. For birds and plants, it is the best.

Regarding our judgement of the routes DURING February and March I will attempt to share my thoughts. Each person has their own preferences. I tried to rate them out of 5 where 5 is best (most game, birds and plants) and 1 is least rewarding.

  1. In the Punda Maria area;

Best is to Pafuri Picnic site and Crooks Corner (5). S60-2, S61-4, H1-8—2, S64-5, S63-5.

Second is the Mahonie Loop (4). S99-4

  1. In the Shingwedzi area;

Best is the Shingwedzi river loop to Dipeni (5). S50-5

Second the Shingwedzi river loop to Red Rocks (4). H1-6 to second S52-3, S52 Red Rocks loop & Bridge-3, S52 North of river-5, Tsanga Look Out to H1-6--4.

  1. In the Tsendze area;

Best is the (seasonal) Nshawu Marsh, Tihongonyeni Waterhole (3 to 5). H1-6—3 to 5, S49-2, S50-3 to 5, S143-3 to 5.

Second all the loops around Tsendze and Shipandane Wier (3-5)

Third the S48 tsendze loop (3).

  1. In the Letaba area:

Best is the S47 to Mingerhout Dam and back along the S62 to the Engelhard Look Out (4). H1-6—5, S47-3, S62-4.

Second is the S46 towards Olifants camp (2).

  1. In the Balule area;

Best is the S39 to Timbavati and back via the H1-4 (4). S90-5, S89-4, S39-5, S127-2, H1-4—4, S147-4.

Second is the S90 down to N’wanetsi Picnic Site and back via the H6 and H1-4 (4). S90-4, S141-4, H6-2, H1-6—(4).

  1. In the Satara area;

Best is the S100 to N’wanetsi and back via the H6 and H1-3 (5). S100-5, S41-4, H6--3, H1-3—4

Second is the S126 to Muzandzeni and back via S36 and H7 (4). H1-3—4, S126-4, S36-2, H7—4.

Third is the S39 to Timbavati and back via the S40 (4). H7—4, S39-4, S40-3.

  1. In the Maroela area;

Best is the H7 and S39 to Timbavati and back via the S40 (4). H7—4, S39-4, S40-3.

Second is the S140 to Muzandzeni and back via S36 and H7 and S106 (3). S140-2, S36-2, H7—4, S106-3.

  1. In the Tshokwane area;

Best is the H1-3 to S33 or S125 and then back via S36 and S34 (4). H1-3—4, S33-4, S125-4, S36-3.

Second is the S35 and S32 via Orpen Dam (3). S35-3, S32-3.

  1. In the Skukuza area;

Best is the H1-2 to the S83 and then back via the H4-1 (5). H1-2—4, S83-4, H4-1—5.

Second is the H11 to Lake Panic then on to S3 and back via the S1 (4). H11-4, S3-4, S1-3.

  1. In the Lower Sabie area;

Best is the S128, S30 and then back via the H4-1 (5). S128-3, S30-4, H4-1—5.

Second is the S29 to Mlondozi Dam then the S122 and back via the H10 (4). S29-3, S68-4, S122-3, H10-4.

Third is the H4-2 and S28 to Ntandanyathi and the H4-2 and S82 (4). H4-2—5, S28-4, H4-2—4, S28-3.

  1. In the Berg-en-Dal area;

Best is the S110 to the S120 then via the S118 and S114 then crossing the H3 and then back via the S110 (4). S110-4, S120-4, S118-5, S114-3, S110-4.

We haven’t recently stayed at Crocodile Bridge noe Pretorius Kop and never at Malelane Camp.

0
Worcester
Profile picture for user Wildehont

Wildehont

Fri, 01/04/2022 - 10:48

50 aande! Ek sal my linker klinker gee daarvoor. Ek kan dink hoe groen en welig dit moet wees na al die reën. Ek stem saam; ek is baie lief vir bome. Dis die een ding wat kort in die Wes-Kaap (die deel waarin ek woon). Afgesien daarvan dat bome interessant en pragtig is, kan hulle ook nie loop soos diere nie so mens kan hulle enige tyd sien en geniet. Veral langs die rivierlope in die Kruger wildtuin is daar darem lieflike bome. En as jy stilhou, jou motor se enjin afskakel en ‘n ruk stilsit word jy omtrent altyd beloon met ‘n ander organisme/s wat die boom benut/bewoon. 

0
Brits
Profile picture for user wessels

wessels

Fri, 01/04/2022 - 11:28

....dankie vir die omvattende roete verslag. Ek het nou eers gou die genoemde paaie op my kaart gemerk.

Ek is van 3- 19 Junie daar, en gaan jou roetes beslis ry. 

0
Groenkloof, Pretoria

Paul Mulder

Fri, 01/04/2022 - 15:01

Ons is bevooreg om al 82 keer Wildtuin toe te gaan. Laas jaar was ons vir die heele Augustus en toe weer vir die heele November in die Wildtuin. Dit is en bly n' wonderlikke plek. Ons het all die paaie al gery en was ook all op all die wilderniss stappe. Party al meer as een keer. Die stappe is nou die beste manier om die bos te ondervind. Daarna is die kar wildbesigtiging nie meer so lekker nie.

Ek moet sê al beweeg die plante nie is hulle mooilik om te identifiseer. Maar die TreePro App is n' wenner.

Wat maak voortrekker nou...huh? 1st April!!!

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Sat, 09/04/2022 - 20:44

Punda Maria :

Ek weet die gesprekslyn gaan eintlik oor roetes in die Wildtuin, maar tog is verskeie kampe ook bespreek en ek wil ook iets in die verband sê :-

Ek weet ek gaan nou 'n bom los, maar laat dit dan nou maar so wees.  Punda Maria was nog altyd een van my voorkeur kampe en ons het nou al vir jare aaneen hierdie kamp met groot genot besoek  -  die laaste was verlede jaar in Mei.  Ek lees 'n kommentaar vandag iewers op FB : "Punda Maria - a much over rated camp".  Hoe meer ek hieroor nadink, hoe meer dink ek hierdie ou het 'n punt beet.  Die kamp het tè populêr geword en die kamp se infrastrutuur kan nie die hordes mense hanteer nie.  Die kragpunte is al vir jare 'n probleem en die twee ablusie-blokke hou nie tred met die hoeveelheid kampeerders nie.

Dus, ek is nie gou weer van plan om by Punda Maria te kamp nie, ten spyte daarvan dat dit lynreg staan teenoor my vorige kommentare oor hierdie kamp.

0
Brits

Wessel Strydom

Sun, 10/04/2022 - 07:29

Môre vriende

Ek gaan Junie maand vir die 1ste keer by Punda kampeer. Ek sal dit vat soos dit kom, want ek wil daardie deel sien.

Ek gaan buite die skoolvakansies, dus hoop ek op 'n effe stil [leë] kamp.

Len: Onthou net, wat vir een persoon "over rated " is, is nie noodwendig almal se siening nie.

0
Oudtshoorn
Profile picture for user neef Herman

neef Herman

Sun, 10/04/2022 - 10:01

Op ons toer was Punda die beste kamp, nie soseer die geriewe nie, die omgewing was tops. Was buite seisoen en baie stil. Teenaan die draad gekamp en die uitkykpunt by die watergat was lekker vir in die aand gaan sit.

Ja, die kragpunt was ver, maar die winkel het verlengingskoorde gehad, so kon dit uitsorteer. Wild was volop, verkeer baie min, en die pad deur n Koorsboomwoud na Crooks Corner is iets om te beleef. Ek gee Punda vol punte vir die Nortje's se wildtuin ervaring.

0
Kleinmond
Profile picture for user Chris Boucher

Chris Boucher

Sun, 10/04/2022 - 10:25

Dié kamp was maar nog altyd een wat 'n bietjie aan die agterspeen gesuig het. Die ablusiegeriewe was tydens al vier my besoeke nie op standaard nie. Met my voorlaaste besoek het ons baie probleme met die kragboks gehad waarby ons ingeskakel het. Behalwe vir sommige staanplekke teen die draad, is meeste van die staanplekke maar ongelyk (teen 'n helling want die kamp is aan die voetrheuwel van 'n koppie). Maar dat dit vir my 'n besondere kampie is, is nie te betwyfel nie.

My eerste kennismaking met kampering in Punda was in 2006. Toe weer in 2016, toe ek vir Len daar raakgekamp het. Daarna was ons weer in 2019 en 2021 daar. Drie van die kere, met die itsondering van 2019, het ons elke keer op dieselfde staanplek gekamp.

Punda

Verlede jaar was ons ongelukkig wat wild aanbetref, maar dit het inderwaarheid amper vir die hele wildtuin gegeld. Ek het 'n prioriteitslysie van kampeer-kampe in die wildtuin en Punda is No 8 uit 13.

Die kamp het 'n kleinerige winkel, maar het nog altyd kon voorsien in ons basiese behoeftes.

Ek het egter verlede jaar 'n finale besluit geneem dat Punda Mariahek 'n "no-no" vir die toekoms is (soos wat ek al 'n paar jaar gelede besluit het t.o.v. Numbi).

0
Brits

Wessel Strydom

Sun, 10/04/2022 - 11:59

Hello Chris B

....lyk darem baie plat en aanloklik. Ek sal darem baie bly wees om daar te staan Junie maand, plat met koelte.. 

0
Groenkloof, Pretoria

Paul Mulder

Sun, 10/04/2022 - 11:59

Punda Maria het in populerheid gesteig nadat die water gat gebou was. Die kamp is maar basies en ongelyk. Die omgewing is baia bevreedigend en lekker still. Ons het in Februarie vir 4 nagte daar gestaan maar die water gat het begin sy charme verloor. Dit het naderhand begin voel asof jy in die diere tuin is.

Die Blou Ape is permanent in die kamp en verskriklik parmantag. Jy kan noit n' deur oop los of enige kos neer sit nie. Hulle is baia aanskoulik en amuseerend totdat hulle jou goed steel of breek. Ek weet dit is hulle plek maar dan sal ek ook minder en korter daar bly. In die tweede helfte van ons 50 dae trip het ons nie weer Punda Maria toe gegaan nie.

Ons sal weer Punda Maria toe gaan maar net vir n' aand of twee.

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Sun, 10/04/2022 - 13:52

..............ek is half self teleurgesteld in my veranderde opinie oor Punda en as dit my beskore is om weer Wildtuin toe te gaan, sal ek tog eendag weer daar wil gaan kamp in die hoop dat my jongste siening foutief was.

Hier kamp ons heerklik in Punda.

 

0
Kleinmond
Profile picture for user Chris Boucher

Chris Boucher

Sun, 10/04/2022 - 13:57

.... daardie is een van min lekker gelyk en skaduryke staanplekke weg van die draad af - maar tog 'n lekker uitsig daarvandaan na die watergat toe. Ons was gelukkig om drie uit die vier keer wat ons daar gekamp het, dié staanplek te kry. Inteendeel, ons kon dit vier uit vier gemaak het, maar toe ons in 2019 daar arriveer was die staanplek oop, maar daar was nie 'n kragpunt beskikbaar nie.

Dit is die eerste staanplek regs soos wat jy indraai na die kampeerarea toe.

0
Kleinmond
Profile picture for user Chris Boucher

Chris Boucher

Sun, 10/04/2022 - 14:01

.... iemand het eendag gesê daar is meer ape in Punda as mense.

0
Groenkloof, Pretoria

Paul Mulder

Sun, 10/04/2022 - 14:26

Hulle is eintelik baia grapig. Waneer die kampers uit ry speel hulle in die hang matte en stoele en sprig en jaag mekaar om die tente. Hulle gaan sit soos mense in die stoele. Ons het nog net n' paar nartjies en lekker goed uit die kar aan hulle af gestaan. Maar dit was met die uitpak. Ons is baia paraat om hulle nie n' kaans te gee nie. Maar dit raak vermooiend.

Maroela het ook permanent ape in die kamp. Tsendze is die enigste kamp wat ons nog nooit ape of bobejaane gesien het nie. In Skukuza kamp ons onder n' Bruin Ivoor boom. Die ape en bobejaan maak twee keer n' dag n' draai om die vrugte te kom eet. Een bobejaan spring toe op ons tent dak en breek die middleste vertikaale paal. n' Vriendelike mede kamper het gelukig n' spaar een vir my.

Ons het al baia meer pale verloor met reen wat op dam as met gediertes wat spring.

0
Groenkloof, Pretoria

Paul Mulder

Sun, 10/04/2022 - 14:46

Jammer ek gaan nou so aan hier oor.

Ons het al alles probeer om hulle te verskrik. In Skukuza en Shingwedzi werk die klank van n' tazer. In Satara en Balule werk n' lazer wat jy langs hulle skyn. In Skukusa en in Letaba werk die klap van n' sweep (nie myne nie). In Shingwedzi en Skukuza en in Maroela werk n' spuit van water gemeng met cetronela extrak.

In Maroela kamp konfronteer ek een nag, so 2 uur, n' Ratel wat so pas my ys machine gebreek het. Sal hy nie omdraai en my tot binne in die woonwa jaag nie. Vir een of ander reede hou n' Ratel van houtskool en fuur aansteekers. Hy breek die sak oop en eet dit.

Wat probeer julle doen om die diefies weg te hou?

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus