Forum Help

Description
  

Engelse spelling

Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps
Submitted by Frieps on
Forums

Hierdie is seker 'n vraag vir Voortrekker.   Is daar 'n manier om te verhoed dat my Afrikaanse spelling vanself na Engelse spelling verander, terwyl ek tik?  Dit is bietjie frustrerend om die heeltyd terug te gaan en dit te verander.

0

"Reply" op drade

Pretoria
Submitted by Dylan on
Forums

Ek is nog nuut hier, miskien doen ek nie iets reg nie.  Ek sien sê nou maar onder "onlangse insette" dat oom Jeep reply het op n draad. Nou gaan ek na die draad en verwag dat dit heel onder sal wees aangesien dit die nuutste terugvoering is.

0

Hulp vir Janwillem

Waar my wa staan
Profile picture for user Arie
Submitted by Arie on
Forums

Ek het gister toevallig gehoor dat Janwillem glad nie hier kan registreer nie.

Hy was op die vorige forum geregistreer as Janwillem en so ook op die wegsleep forum.

Julle sal hom onthou as die Shark suporter wat so lekker gesels het op Dries se rugby draad.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus