Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

Forum Help

Description
hlpVrae en raad oor hoe om die Forum te gebruik. Forum Probleme.   

"Reply" op drade

Pretoria
Submitted by Dylan on Sat, 22/04/2017 - 09:42
Forums

Ek is nog nuut hier, miskien doen ek nie iets reg nie.  Ek sien sê nou maar onder "onlangse insette" dat oom Jeep reply het op n draad. Nou gaan ek na die draad en verwag dat dit heel onder sal wees aangesien dit die nuutste terugvoering is.

Hulp vir Janwillem

Waar my wa staan
Submitted by Arie on Wed, 12/04/2017 - 08:12
Forums

Ek het gister toevallig gehoor dat Janwillem glad nie hier kan registreer nie.

Hy was op die vorige forum geregistreer as Janwillem en so ook op die wegsleep forum.

Julle sal hom onthou as die Shark suporter wat so lekker gesels het op Dries se rugby draad.