Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Chris B Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -4 minutes ago
Chris B... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -7 minutes ago
Kennisgewing. Forum Herstel en terugvoering Johann L -8 minutes ago
Kom ek probeer weer Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -25 minutes ago
Dit is die eerste keer wat… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -26 minutes ago
Smaak my ... Forum Herstel en terugvoering Chris Boucher -28 minutes ago

Ons droom word waar Ranger 2.2

Secunda
Submitted by Sleep nou on

Ek begin n nuwe draad soos julle weet het ek n pasie vir buite lewe en wou al van kleins af n 4x4 voertuig he want my pa my op baie trips gevat en dit het dit het vlam gevat in my. My Ranger se bak is nou gerubber rize het ook ordentelike seat covers op my bakkie se sitplekke gesit het ook my bakkie se  snorkel gebestel die kry ek volgende week en ja more sit ek die Bushtech canopy op sal fotos plaas soos bakkie vorder lekke dag almal 

Oudtshoorn

neef Herman

Thu, 13/04/2023 - 07:55

Jy moet jou paspoort check en tyd maak vir n draai in Namibie. Daar is nog plekke waar jy moet goed toegerus wees om by te kan geniet. As jy by Richtersveld se hoofhek uitgaan, klim jy op die pont oor die Oranje rivier en daar le Namibie vir jou oop.

0
Secunda

Sleep nou

Tue, 02/05/2023 - 13:16

Neef Herman ek en Berdien moet dit nog doen maar hier in Secunda gaan dit traag by binne landse sake Namibia wil ons ook deur werk dis ook n plek vir n maand of so  

0
Secunda

Sleep nou

Tue, 02/05/2023 - 13:18

Het by my meiesiekind wat by bande plek werk vandag 4 Grabber all terain bande bestel en op kosprys gekry spaar nogal baie sodra hulle op is dan wys ek julle 

0
Brits

Wessel Strydom

Tue, 02/05/2023 - 13:45

.... hulle op is, soos in opgery of op die bakkie gesit is??laugh

0

Hoor goeie goed van die Grabbers.

Het hulle op my Ranger gesit laas jaar (2022) toe die BF's klaar geraak het, maar die bakkie is so maand later gesteel. Het van hulle gehou in daardie tyd.

0
Secunda

Sleep nou

Wed, 03/05/2023 - 07:58

Willem bande wat tans op is is baie sag en breek stukkies uit sodra daar redelik klippe op roete is Wessel ek moet bande opsit {Grabbers } sodra ek hulle kry , Net so JaquesK ek met baie ouens gesels wat normal dag tot dag werk en ry met hulle bakkie en dan grond,modder paaie ry sy site wall baie sterk

0
Secunda

Sleep nou

Tue, 30/05/2023 - 22:34

Het gister toe my bande oppie Ranger vervang die Grabbers se site wall lekke sterk en dit help om minder pap bande te kry 

0
Secunda

Sleep nou

Thu, 20/03/2025 - 07:28

Het my meer as drie jaar gevat om vanoggend te se my bakkie is nou 100% ingerig om lang tye afgesonder te gaan kamp Ek gaan in Mei maand aleen vir n week in De Voetpadkloof se boskamp staan Berdien gaan nie saam agv haar nek wat moet aansterk Dis so waar Rome issie in een dag gebore mooi loop

0
Brits

Wessel Strydom

Thu, 20/03/2025 - 07:36

Shaun, nou moet jy rustig in detail kom deel wat jy alles laat aanbring, en vervang het. 

Is dit nie tyd, na 3 jaar +, om 'n nuwe trokkie te koop nie????laugh

0
Secunda

Sleep nou

Thu, 20/03/2025 - 09:28

Hy gaan ons ry tot ons lang bome toe is Die bakkie het Eazi Awn se roof rack en Eazi awn se Blade RTT. Camp Leisure tech se bat Awning en hulle drawer system waar ons klere en bybehore is. National Luna DC - DC groen 12v box. Canopy van Bushtech asook hulle 55 l water tenk en 3x Ammo boxes waar ons kos is , Solar paneel 200w, 52 L Snowmaster yskas/ vrieskas / eetgery , rak met spices , opvou tafel ook van busctech braai met gas werk en een opvou hout braai . Stoele so ja reg vir boentoe kamp sodra Berdien weer ok is 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus