Ek begin hierdie nuwe draad aangesien ons die Saamtrek vasgemaak het.
Volg die "Oorspronklike Eerste Saamtrek draad hier"

Sal kyk of my vrou die…
Sal kyk of my vrou die Vrydag kan afkry dan kan ons ook saamkom. Sy werk gewoonlik tot 18:00 uur en kom eers amper half sewe by die huis.
Lekkerrrr! Ek hoop van harte dat julle dit sal kan doen!
Sit my ook op. 4 Volwassenes…
Sit my ook op. 4 Volwassenes
Lekker Willem! ![]()
![]()
Julle moet my asb. help met…
Julle moet my asb. help met die name en vanne want ek kan nie almal onthou nie.
Harry -Froggy
Kom aan Harry, dit is nie so ver nie, ek is 25kilos verder as jy. Kom saam en wys ons hoe lyk froggy, ek het al vergeet.?
Dit gaan lekker wees. Kom…
Dit gaan lekker wees. Kom skryf jou naam!
Noddy en Ansie gaan ook daar…
Noddy en Ansie gaan ook daar wees.
Mooi so Noddy…
Mooi so Noddy
Nou kort ons nog 'n paar Forum kampers !!!
Waneer moet ons bespreek?…
Waneer moet ons bespreek? wil nie uitmis nie.
Ek het die lys reeds vir…
Ek het die lys reeds vir hulle gestuur, so volgens my enige tyd.
My bespreeking gemaak. Nou…
My bespreeking gemaak. Nou kan ons maar begin aftel
My bespreeking gemaak. Nou…
My bespreeking gemaak. Nou kan ons maar begin aftel
nog hoeveel slapies?
nog hoeveel slapies?…
nog hoeveel slapies?
Baie hehehe nog eers paar dinge om te sort voor daai tyd.
I'm too snoep to buy a 2018 calander
I'm waiting for those company christmas prezzies
The story is 2 / 3/ & 4 March Is the 2nd or the 4th a public holy-day.... Is it worth "coupling" long weekends by taking unpaid leave? what se die almanak vir Maart 2018....
Onthou dis somme amper naaby, net n titseltjie. voor my 60 jaar verjaarsdag....
Now there's a thing.................. That's sooooooooooooooo huge, my 60Th......
Blooming hell I've survived to 60......
Survived national service....
Survived Zuma or zupta
Survived state capture
EVEN SURVIVED MYSELF!
I should be picked up in JHB and taken there.....
Warren, you can always get a…
Warren, you can always get a calander from Mrs Google.
2 - 4 March is Friday, Saturday and Sunday. No holidays before or after.![]()
MEETING OF THE BOARD
So I attended an extraordinary meeting called by the board last night.
The entertainment director & financial director's got into quite a heated debate, with both having strong arguments for and against the motion.
When the matter was put to the vote, as chairman of the board, it was my vote that decided matters in favor the motion.
So Anton, please put me on the list for the gathering @ Maba-something-or-other,
And I hope like hell I actually live that long.....
Now to tell Scruffy......


Please send our gratitude to…
Please send our gratitude to the Board Warren. Dit sal lekker wees om jou by die Saamtrek te hé! ![]()





Mooi julle!
Ek is baie bly dat daar soveel belangstelling is en almal geredelik inval met die saamtrek. By die ander forum probeer hulle van tyd tot tyd 'n saamtrek reël maar dan begin sekere mense ander kampe voorstel en op die ou end loop dit uit op niks. Hierdie bewys net, kies 'n kamp en dan kom mense na vore.
Ek glo hierdie saamtrek gaan 'n reuse sukses wees. Ek sal een van die vlieë wees daar. Los net die Doom by die huis.