Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Rusteloos... Kruger 2026 Wessel Strydom -1 minute ago
Gesels, gesels ons Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -9 minutes ago
Stem Oktober 2026 saam gesels Johann L -1 hour ago
Wat 'n 'show'! Kruger 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Maar net 'n kans gevat Wessel Kruger 2026 Rona du Plessis -2 hours ago
.....en nog! Kruger 2026 Geert -2 hours ago

Mabalingwe 1 Jaar Saamtrek

Centurion
Submitted by Voortrekker on

Ek begin hierdie nuwe draad aangesien ons die Saamtrek vasgemaak het.

Volg die "Oorspronklike Eerste Saamtrek draad hier"

1

Port Elizabeth

Frieps

Tue, 07/11/2017 - 08:07

Ek is baie bly dat daar soveel belangstelling is en almal geredelik inval met die saamtrek.  By die ander forum probeer hulle van tyd tot tyd 'n saamtrek reël maar  dan begin sekere mense ander kampe voorstel en op die ou end loop dit uit op niks.  Hierdie bewys net, kies 'n kamp en dan kom mense na vore.

Ek glo hierdie saamtrek gaan 'n reuse sukses wees.   Ek sal een van die vlieë wees daar.  Los net die Doom by die huis.laugh

0
Centurion

Voortrekker

Tue, 07/11/2017 - 08:20

Sal kyk of my vrou die Vrydag kan afkry dan kan ons ook saamkom. Sy werk gewoonlik tot 18:00 uur en kom eers amper half sewe by die huis.

Lekkerrrr!    Ek hoop van harte dat julle dit sal kan doen!

0
Vaalpark

Johann L

Tue, 07/11/2017 - 20:57

Kom aan Harry, dit is nie so ver nie, ek is 25kilos verder as jy.  Kom saam en wys ons hoe lyk froggy, ek het al vergeet.?

0

I'm waiting for those company christmas prezzies

The story is 2 / 3/ & 4 March Is the 2nd or the 4th a public holy-day.... Is it worth "coupling" long weekends by taking unpaid leave? what se die almanak vir Maart 2018....

Onthou dis somme amper naaby, net n titseltjie.  voor my 60 jaar verjaarsdag....

Now there's a thing.................. That's sooooooooooooooo huge, my 60Th......

Blooming hell I've survived to 60......

Survived national service....

Survived Zuma or zupta

Survived state capture

EVEN SURVIVED MYSELF!

I should be picked up in JHB and taken there.....

0

So I attended an extraordinary meeting called by the board last night.

The entertainment director & financial director's got into quite a heated debate, with both having strong arguments for and against the motion.

When the matter was put to the vote, as chairman of the board, it was my vote that decided matters in favor the motion.

So Anton, please put me on the list for the gathering @ Maba-something-or-other,

And I hope like hell I actually live that long.....

Now to tell Scruffy......

 

 

 

aa

zz

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus