Ek begin hierdie nuwe draad aangesien ons die Saamtrek vasgemaak het.
Volg die "Oorspronklike Eerste Saamtrek draad hier"

As Speknek saam gaan, stel…
As Speknek saam gaan, stel ek voor hy en Gryswater deel 'n tent / stand. Erens ver van almal af ...
Haai Sies vir jou Voories…
Haai Sies vir jou Voories..... So ietsie?
..... So ietsie?…
..... So ietsie?
shame... miskien nie heetlemaal so vêr nie? dalk nr 61?
Ek gaan saam Speknek, net as…
Ek gaan saam Speknek, net as jy gaan ![]()
Ek het klaar vir ons 'n lekker 3 man tent georganise.
Wees gewaarsku..
Gaan Gryswater, Groot G en Speknek saam in een tent slaap??
Hier kom groot akkies!
Auntie, Gryswater bedoel…
Auntie, Gryswater bedoel seker die 3 man tent wat hy vir ons 2 gereel het het plek vir auntie. Hoe lyk dit? Gaan jy saam?
Oom W, wat probeer jy se? Watch it. Jy het jou stand nommer reeds vir my aangedui hoor
Speknek, jy sal maak dat…
Speknek, jy sal maak dat hierdie auntie sommer eerste daar opdaag. Mag ek in die middel slaap?
Mag ek in die middel slaap? …
Mag ek in die middel slaap?
Seker nie as julle beplan om Noddy se lekker uieringe te maak nie?
So klein flooi-mark tussen ons?...
Ekkies wil nou n vraagie vra...
Wat dink julle van so klein flea-mark tussen ons by die byeenkoms... Bring jou oortolige kamp / gas / kook goed en ruil / verkoop of steek anni brand?
Kan ek my skoonma bring.... …
Kan ek my skoonma bring.... Ag wat. sal seker niks kry vir kaar nie. so kom ons los dit maar..
Eish... You expect tooo…
Eish... You expect tooo much... she is a great broom pilot ....
Wat is dit met al hierdie…
Wat is dit met al hierdie lawwigheid? Mens kan sweer dit is krismis! ![]()
Dit gaan lekker wees …
Dit gaan lekker wees
BAIE LEKKER! ![]()





Ekke soek hom die joppie
lmga
Ek lyk omtrent so iets in die oggend