Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Neef ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 minute ago
Maer Leeu? Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -1 hour ago
Kieterkatte Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Slange Kgalagadi Oktober 2026 Goeie Hout -1 hour ago
12 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -2 hours ago
Betaal vir entertainment Dinokeng Camp and Leisure… Geert -3 hours ago

Tora se meerdoellige Vuurhert-Braaier

Potch
Submitted by TORA on
Forums

Hier is my verbeterde Vuurhert en Braaier . Ek het 'n bestaande Braaiskottel gehad waaraan ek opvou voete gesit het en toe die braai geprakseer. dit vou baie plat op en pas in 'n PVC sak As ek klaar gekuier het om die vuur dan braai ek op die kole en as ek klaar gebraai het braai ek my broodtjie of sampejoene ens op die Braaiplaat.My braai

Secunda

Sleep nou

Sat, 30/12/2017 - 07:11

Waar is jy ou mater kom gesels bietjie saam ek beloer weer die vuurhert van jou dit sal mooi werk vir my as ek die weskus toer gaan doen

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus