Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Sterkte Rona en Daan Lakeview Lodge and Camping Geert -42 seconds ago
5.6kg Umfula Johann L -1 hour ago
Bo Umfula Johann L -1 hour ago
11 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -2 hours ago
10 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -2 hours ago
9 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -2 hours ago

Vrydag se stout grappie

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Aangesien Auntie Freda nog skottelgoed was sal ek maar n grappie plaas

Die meisie bring haar lang takhaar kerel huis toe vir die eerste keer .Hy het n leer baadjie aan en sulke vieselike oor-ringe .Die Ma en Pa kyk net en se niks die meisie nooi die ou vir aand ete .So sit hulle om die tafel en eet ,toe almal klaar ge-eet het sit hulle net daar die skottelgoed word nie verwyder van die tafel af nie en niemand se n woord .Die meisie fluister in die kerel se oor dat die eerste persoon wat praat moet die tafel afdek en skottel goed was .Hmmm dink die kerel en hy steek sy hand in die meisie se bloes in .Niemand se n woord die kerel staan op gryp die Ma en soen haar vurig .Weer se niemand n woord skielik begin dit te reen en die kerel haal sy Vaseline uit om op die Harley Davidson se chrome dele te vryf sodat dit nie roes nie .Die Pa sien die bottletjie Vaseline spring rats op en kondig aan Okay ,Okay ek sal die damn skottelgoed was .

Port Elizabeth

Frieps

Fri, 02/02/2018 - 08:20

Wat is die verskil tussen 'n motor se band en 365 gebruikte kondome?

Die een is 'n Goodyear

Die ander is 'n great year

0
Vaalpark

Johann L

Fri, 02/02/2018 - 18:59

???

Die een is 'n Goodyear

Die ander is 'n great year

0
Waar my wa staan

Arie

Sun, 04/02/2018 - 13:34

Die Britse vloot het besluit hulle het te veel offisiere, vra toe enige een bo 40 wat wil aftree kan 'n spesiale bonus kry. 

Die bonus sal bepaal word deur die afstand in 'n reguit lyn tussen enige twee punte op jou lyf te meet, jy mag self die punte kies. Jy sal dan 'n bonus kry van 1000 britse pond per duim, [onthou hulle werk nog in duime en voete]

Majoor wil aftree en vra hulle moet hom meet van die bo-kant van sy kop tot by sy hakskene, hy kry toe 60000 pond. 

Kaptein vra hulle moet hom van sy wysvingertot sy hakke meet maar hy staan met sy hande bo sy kop uit gestrek, kry 93000 pond.

Kom die ou gryse "Able Seaman" en vra hulle moet van die punt van sy penis tot by sy testicles meet, hulle verduidelik toe mooi vir hom dat hy baie meer geld kan kry, maar hy is vasbeslote dit is hoe hulle moet meet! Stem toe in maar dan moet 'n Dr kom meet, Dr kom en vra hy moet sy broek laat sak.

Begin toe met die maatband heel voor op die punt en strek die maatband vesigtig af onder toe, skielik se die Dr, liewe Vader waar is jou testicals, antwoord die ou man so ewe droog "In the Falklands"

0
Waar my wa staan

Arie

Fri, 09/02/2018 - 16:11

G'n wonder die kamp loop alweer vol nie dis vrydag!!

Kry ek gister 'n tellefoon oproep van my vriend, hy wil weet of ek onthou so jaar terug het ons kar gebreek [was natuurlik 'n toyotta bakkie] en ons het toe by die weduwee op haar wildsplaas oorgeslaap. Ek reken ja ek onthou. Vra hy of ek dalk daai nag uitgeglip na die weduwee se kamer en toe sy naam gebruik het ja, ek se toe ja ek het, jammer daarvoor.

Nee se hy dit is in die haak, hy wil eintlik net dankie se, nou net 'n brief van haar prokereur gekry, sy is oorlede en hy erf die plaas en alles!

0
Waar my wa staan

Arie

Fri, 09/02/2018 - 16:14

Jannie se pa roep hom en vra, "het jy en die ingelse dogtertjie langsaan gister julle klere uitgetrek en vir mekaar julle goed gewys? 

Ja pa, en jislaaik ek het nooit kon dink dat daar so groot verskil tussen die Engelse an Afrikaners is nie!!

0

Wanneer jy in die donker die Vicks raakvat in plaas van die Vaseline....

Freda... met my was dit so buisie Genkem....

Ek't die dem goed inni sitkamer gelos, skoondogter maak skoon, sit die blooming goed oppi bed-kassie...

Die res was n blerry nagmerrie

En dis my stougat grap virri dag

0
Port Elizabeth

Frieps

Fri, 16/02/2018 - 06:21

Die seuntjie sien twee spinnekoppe wat besig is om te paar en vra vir sy pa wat doen hulle.

Pa:  Hulle is lief vir mekaar, nou sit die een bo-op die ander een.

Seuntjie:  Wat is hulle name?

Pa:    Daddy-long-legs

Seuntjie:   En is die een Mommy-long-legs?

Pa:   Nee, hulle is altwee Daddy-long-legs

Skielik trap die seuntjie die twee spinnekoppe morsdood en sy pa vra ontsteld hoekom hy dit nou gedoen het.

Seuntjie:   Ons kan nie sulke moffie-k@k by ons huis toelaat nie!

0
Secunda

Sleep nou

Fri, 16/02/2018 - 06:30

Ons uitgaande president en Grace van Zimbabwe staan op trou glo wag vir lady speaker om dit goed te keursurprise

0

  Warren, nou wat het jy met die Genkem gedoen???

Take your pick...

Omtrent so half vanni goed.....

Somme die hele blerry spul gelyktydig vas plak en anni brand te steek.....

Donners gou by die badkamer uitgekom om te loer wat de hell aangaan

Die res vanni Genkem....

So A3 groote wit papier anni buisi vasgemaak met n rekkie en met swart "perminent marker" in groot swart skrif PLEASE DO NOT EVER PUT ON MY BEDSIDE TABLE AGAIN" geskryf en vir Jackie gegee...

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus