Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Geert dit is slegs omโ€ฆ Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
Block Forum Herstel en terugvoering Geert -1 hour ago
Chris B Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
๐Ÿ‘๐Ÿ‘๐Ÿ‘๐Ÿ‘ Forum Herstel en terugvoering Gryswater -1 hour ago
Umfula is nie n slegte plekโ€ฆ Umfula Lapskag -1 hour ago
Leeu Kgalagadi Oktober 2026 Geert -2 hours ago

Forum Herstel en terugvoering

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Goeiedag Almal.

Laat weet asseblief op hierdie draad indien julle enige probleme ervaar of dinge raasksien wat verander het of funksies wat nie meer toegangbaar is nie.

Dankie!

Centurion

Voortrekker

Mon, 12/10/2026 - 12:26

Nog iets op die horison.   Ek het die naweek bietjie gewerk aan 'n Kampforum App.  Die toets sagteware hardloop tans op my foon en dit maak dit moontlik vir my om notifications op my foon te ontvang wanneer iemand vir my 'n privaat boodskap stuur en ook as iemand 'n inset lewer op enige van my forum onderwerpe.  

1
Pretoria

Geert

Mon, 12/10/2026 - 22:54

Ek sien daar is n opsie om n forum lid te block. Beteken dit dat as jy iemand block dat jy glad nie meer hy/haar insette gaan kan lees nie? En indien ek iemand block, hy/sy ook nie meer my insette sal kan lees nie?

NS....ek sien dat ek almal kan block, behalwe vir Wessel?

0
3
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus