Ek begin hierdie nuwe draad aangesien ons die Saamtrek vasgemaak het.
Volg die "Oorspronklike Eerste Saamtrek draad hier"

22 Slapies
Net 22 slapies oor voor julle by Mabalingwe saamtrek. Die bywoning is regtig uitstekend, ek dink julle gaan omtrent 'n jol hê. Ek glo nie 2 aande is genoeg nie, maar miskien is dit ook beter so. Ek dink jul gaan 'n week nodig hê om te herstel. Ek sien net so uit daarna, want ek weet ons gaan hope en hope foto's op die forum sien.
Wie gaan saam?
Ek sien nie ons ander maatjies se name op die lys nie. Waar is Ski?
Waar is Ski?…
Waar is Ski?
Ek onthou hy het gepraat van regmaak vir langnaweek kamp einde Mrt of so iets?
Voorie. Sit my naam ok op…
Voorie. Sit my naam ok op.
Maar jou naam is mos al lankal op?
Sputnic washing machine for the Mabalelikieg saamtrek saamblief
Anyone got one of these they can bring along
Please... Don't matter how old or what not, not for doing washing...
I got a daughter in law for that.... Hehehehe
Solank dit die enigste…
Solank dit die enigste reeling is, ek moet reeds 56 lammrrs saam vat?
My niggie en haar man, Chris…
My niggie en haar man, Chris en Ria Horn, sal kort voor die tyd weet of hulle dit sal kan bywoon, hulle toer tans.
Twee pensionarisse - nie forum lede.
Groep photo
1) Saamblief, gee presies GPS co-oordinates van waar groeps photo gaan geneem word
2) Kan ek Scruffy saam bring?
3) Wie gaan my uitstelling oppi-pas ?
4) Wie gaan die 40 draagtende skaap braai aan die gang hou?
reelings..........reelings................reelings..............
Still waiting fro an offer to bring a "sputnic" washing masjientjie / dinnitjie saam asseblief iemand?
Ons het een gehad, laasmaand…
Ons het een gehad, laasmaand vir die werkers by Drie Berge gegee.
wil jy vir Scruffy was? …
wil jy vir Scruffy was?
hehehehehe
10 000 years ago I had a hamster.... Blooming thing got out.... Searched like crazy for it anyhow, I did the laundry, and from the washing machine to the tumble drier... Happened to look at the washing going round through the glass door and there, spread-eagled flat up against the glass was this poor hamster going round...........and round.................and round..............
Nope, can't say why but someone's gonna get lucky if I can borrow one......![]()
Ek weet wat wil die uncle…
Ek weet wat die uncle met een wil maak. Hy gaan vir ons 'n mooooooerse cocktail maak in daai deng.
Nie shaken nie, nie stirred nie, gesputnic asseblief.
Hehehehehehe..... MOOI MAN!
Spekkies...
Jy’s somme blooming slim....
Nie slim nie.. somme brilliant
That, and what I want to use it for is about the only darn thing that stupid space hungry thing is good for.... Certainly as a washing machine it’s pretty useless....
110 out of 10 for that.....
110 out of 10 for that.....
Wonder what those cocktails are called...
Vuil onderbrook margarita ofpap- nat panti margerita





tannie Hessie…
Dit is mooi, wonder of sy vir ons iets warms gaan saambring ?