Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
losstaande raam... Hoe maak ek my ou rally tent… Wessel Strydom -2 hours ago
Neef Herman Braai met 'n Weber Geert -2 hours ago
Vordering met die Triber se Kamp-aanpassings Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -3 hours ago
Uit 'n ander hoek Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -3 hours ago
Dis hoe die rallytent twee… Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -3 hours ago
Triber se dakspore is baie swak Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -3 hours ago

Mabalingwe 1 Jaar Saamtrek

Centurion
Submitted by Voortrekker on

Ek begin hierdie nuwe draad aangesien ons die Saamtrek vasgemaak het.

Volg die "Oorspronklike Eerste Saamtrek draad hier"

1

Waar my wa staan

Arie

Wed, 28/02/2018 - 08:25

Oom Voorie Petra en Lolla het gister 'n lang gesprek gehad op 7up [of was dit nou whatsup?] oor staats veiligheid, die weer en allerande koeitjies en kalfies hier op Mabalingwe.

klink vir my julle ry more eers na klein voorie uit die skool uitkom, dus julle sal redelik laat hier wees? Gelukig het ek maar die beleid om nie in te meng as mense kamp opslaan nie, jy is egter welkom om hier 'n biertjie te drtink terwyl Lolla die kamp opslaan. As ek reg het staan julle op 13, alweer redelik naby aan ons so julle beter jul gedra, ek wil geen klokkespel in die nag hoor van die slotte wat so skud op jul wa nie!

Wie anders kom nog bietjie vroeg?

Terloops ek sien Noddy staan op no 1, wou hy dit so he, dit is ver van almal en alles, as hy nie spesifiek daar wou staan nie moet hy dalk BenA se plek oorneem, reg agter ons en naby alles.

0
Centurion

Voortrekker

Wed, 28/02/2018 - 09:05

Freda jou gedig is baie mooi!

Nr 13?  Dankie vir die inligting Arie -   ek hoop dit is darem nie te naby aan die badkamers dat ek dit sal ruik nie - maar ook nie te vêr dat ek myself moet ruik nie surprise

Ja ons sal môremiddag eers ry.

Ek sien Grys en Spek kom al baie vroeg deur?

0
Waar my wa staan

Arie

Wed, 28/02/2018 - 16:57

I know you are brilliant with ideas to waterproof a tent, but I can't believe you can influence the weather........ canceling the rain???? Really?

0

Ok my 2 broeke en 2 tshirts en rooi speedo is gepak,  crocs is gewas so dit ruik beter anders moer Grys my dalk uit die tent en ek moet by uncle Warren gaan slaapplek soek.

Gaan nie vleis vat nie want die 60 lammers gaan meer as genoeg wees dat ek ook happie kry. Dop, wie vat genoeg dop saam of moet ek my eie koop?

 

 

 

0
Vaalpark

Johann L

Wed, 28/02/2018 - 20:19

Trek ons nou al by 60 lammers?

Hel ek verlaat die forum, sal weer more terug kom.

Spekkies, aangesien ek 60 lammers bring , kan jy maar die dop bring.

Ek sien al hoe almal om dop.

0
Waar my wa staan

Arie

Thu, 01/03/2018 - 07:56

Oom Bacon ons het mos van die begin af genoem dat niemand vleis hoef te bring nie1

Daai sestig dragtige ooie sal meer as genoeg wees vir almal vir die hele naweek, ook nie nodig vir enige bykosse nie, ek meen daar is omtrent 'n ooi per persoon, jy gaan sukkel om 'n hele skaap te verober oor die naweek.

Shame eintlik kry ek Johann nogal jammer hy gaan sweet in die hitte om daai klomp gebraai te kry. Maar ek sal maar nie help nie, lankal geleer dat 'n braaimeester soek nie interference daar waar hy of sy besig is nie?

0
Bosveld

Gryswater

Thu, 01/03/2018 - 19:20

Ek en Spek is na 'n baie lang dag uiteindelik by Mabalingwe.

Ons is vanoggend 4am uit Swartwater. Gestop by Alma vir koffie langs die pad en  toe net 15 km verder toe kry ons 'n papwiel.  Toe maar besluit om om sommer langs die pad uit te kamp vir die dag totdat Spek die punture gefix het.

Gaan nou kamp opslaan. Spek is eers toilet toe.  Ons staan op nr 11b. Ek sien Groot G, Warren , Arie, Voortrekker en George is ook hier. Weet nie wa Antie Hessie is nie?

0

Ai Grys my ou tjomma, wat 'n dag. Ek het nog nog nooit so gesukkel om 'n puncture te fix nie.  Ons is darem  nou hier, more is nog 'n dag. Ek sien jy se niks oor wat verder gebeur het vandag nie? Gaan jy more vertel?

0
Vaalpark

Johann L

Thu, 01/03/2018 - 22:00

As die plaveisel so hard is soos die Voortrekker sê, dan moet Arie maar solank vir Petra gaan meet waar my penne gaan kom, die goed solank inkap, ek wil nie sukel nie.

Ons waens is dieselfde, sy moet dus weet waar die penne moet kom.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus