Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hot Rock - steeds nie die einde nie.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -2 hours ago
Dankie Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -12 hours ago
 Daar is n veld, wat so… Oktober 2026 saam gesels neef Herman -13 hours ago
....  wel natuurlik die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -14 hours ago
Johann jy sit my nou aan die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -14 hours ago
Iphone Toep wat aflyn kan wys waar… Johann L -14 hours ago

Om die Kampvuur met Noddy- Radio Wêreldwyd

Pretoria
Submitted by Noddy on

radio Wêreldwyd luister nou

Noddy RWW

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep.    Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by  www.kampforum.co.za/rww&…;  of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou"  skakel heel bo.

om die kampvuur

Ek moet dankie se vir Noddy dat hy die liedjie gespeel het . Ons het fantastiese talent in hierdie land 

 

Gesie  bly jy het van dit gehou en so luister ons na Rammeja van Glenis Lynn 

0

Sit nou en dink hier kan ons een Saterdag aand saam met Noddy net musiek speel uit die 80 jare .Seker as die lede hier n lys opstel kan ons n program saamstel .

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sat, 12/05/2018 - 18:43

Oom Dassie dit sal seker my pragtige wyfie wees. Jy weet met n naam soos ek het, Die Heks as suster, wat anders kan die wyfie se naam wees, aai tog.

0

Dankie Voortrekker so 1 stem wat se die ander lede kan ons n lys van liedjies saamstel wat net musiek uit die 80 jare bevat . Ons kan kontroleer so deur die week en al die liedjies wat ons graag wil hoor 

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sat, 12/05/2018 - 19:02

Ek stem vir die 80' s .

Laat ek dink aan n lekker een. Miskien iets van Heart, wag laat ek dink, miskien Love Bites (Deff Leppard), wag laat ek nog dink.

0
Vaalpark

Johann L

Sat, 12/05/2018 - 19:06

Dassie, jy het 3 stemme, plus 'n gees sin, dus 4?

Dankie Voortrekker so 1 stem wat se die ander lede kan ons n lys van liedjies saamstel wat net musiek uit die 80 jare bevat 

0
Secunda

Sleep nou

Sat, 12/05/2018 - 19:07

Koets ou Gesie nee wat ons almal smaak jou die 80 musiek pui Noddy sal musiek he vir n week daar is so baie van om te kies

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus