Ok julle, die twee 2de kampe is agter die rug, kom ons kyk vorentoe.
Daar was by die Kokoriba kamp gepraat van 'n plek waar daar vis gevang kan word. Weet nie wat was by Noddy se kamp gesels nie, ons wag om te hoor.
Daar is twee dinge waarna ons moet kyk:
- Is die tyd
- Is die plek

Kom nou mense..... Wanneer…
Kom nou mense..... Wanneer en waar gaan ons kamp? Die draad lyk my het dood geloop. Kamp julle nie meer nie? Is julle bang vir die koue? Pla die brandstof prys? Moet julle almal eers die agterligte met LED's vervang? Daar is nog baie verskonings waaraan julle kan dink.
Ek wag net so hard vir die…
Ek wag net so hard vir die datum en dan die plek.
Hi Julle,…
Hi Julle,
Wat van die idee?
Klaseriedam ?
Ek weet dit is `n bietjie ver van Pretoria, skat so 430 kilos. Dit is by Hoedspruit en skat so 25 kilos van KNP se Orpen hek. LOL, oom Seg kan sommer van daar ingaan vir sy KNP trip.
Die datum:
Sien nou op hul facebook blad daar is `n kompetisie die 21ste September. Ons kan sommer deelneem aan die visvang kompetisie?
Ek haal aan vanaf facebook:
onthou die 45 uur visvang kompetisie die 21 September...en vir die wat die langnaweek vir ons kom kuier ons kan nie wag om julle weer te sien nie..... ek kan nie die pryslys vir julle op die blad sit nie aangesien ons besig is om dit weer te hersien nog n jipppppiiiieeeeeee so as daar enige vrae is kontak my gerus 0617711284
Gees ek wardeer dit dat jy…
Gees ek wardeer dit dat jy so mooi aan my dink. Die datums werk net nie so lekker uit nie.
Hier is n ander plek...
Sionsbergh naby Heidelberg. Daar is n spriut met n lekker dam waar daar gehengel kan word. Dink dit is Kiss & release.. Daar is n swembad( koud).
Hehehe, dit sommer `n groot…
Hehehe, dit sommer `n groot plesier oom Seg,
Ek het na Sionbergh se website gaan kyk. Dit lyk baie mooi daar.
Ek dink dalk is Klaserie nie so goeie idee vir `n groep op daai naweek van die visvang kompetisie nie. Daar gaan baie mense wees en as jy nie `n paar dae voor die tyd gaan nie, gaan jy sukkel om `n staanplek te kry.
Die wyfie en ek gaan so week voor die tyd al soontoe gaan.
Het nog nooit daar gekamp…
Het nog nooit daar gekamp nie maar het al gaan kyk na die plek. Ons wou n kinderkamp daar gereel het.
Almal wat al daar gekamp het het nog net goed gepraat van die plek.
Dit is nou 'n maand wat daar…
Dit is nou 'n maand wat daar laas 'n inskrywing hier was, ons wag nog vir voostelle ASB.
Anders hoe gaan ons weet wanneer en waar om te gaan kamp ?
Kom nou !!!
Ja julle moet vas maak , ek…
Ja julle moet vas maak , ek wil bespreek ![]()
Wat van Drie Berge, of…
Wat van Drie Berge, of Klaserie dam, dan kan die mense van die noorde ook bykom?
O ja, ons is nou mos twee pensionariste, en kan vroeër tot later kamp.
O ek sien nou Klaserie dam…
O ek sien nou Klaserie dam is uit, Lumerick Lodge is oulik, maar dalk bietjie ver vanaf Pretoria en noorde?
Daar is ook Eastco, maar dalk ook bietjie ver vir die mense van die noorde?
Ek wil weer Vrede dam toe…
Ek wil weer Vrede dam toe. Desember.
Kom jy saam Deon. ![]()
Yvonne behoort dan weer lekker te kan skop. ![]()
Eastco Magalies was op 'n…
Eastco Magalies was op 'n ander draad genoem en dit bly my voorkeur stem, enige ander voorstelle ???
Kamp plekke:
- Weltevrede Park "http://www.weltevrederes…"
- Eastco Magalies "http://eastcomagalies.co…"
Van Pretoria kan mens deur Krugersdorp ry om die stads verkeer te mis.
Datums:
- Daar is 'n lang naweek einde September "20-24 September"
- Dan is dit Oktober Skool vakansie "28 Sep - 8 Okt"
Wat? Gaan ons visvang by…
Wat? Gaan ons visvang by Eastco Magalies?
Gaan ons visvang by Eastco…
Gaan ons visvang by Eastco Magalies?
Ja Anton daar is vang-soen-groet dam.
Fishing is the most popular activity at Eascto Magaliesburg. Several types of fish are present including Carp, Barble, Kurper fish and bass. This resort is a family owned business that has been around for 14 years. We encourage catch and release.
Ek sal maar hier anker gooi ![]()

Willem ek stem, wat ek van…
Willem ek stem, wat ek van hengel weet is te gevaarlik.😂
Ek wil net kyk hoe vêr ek…
Ek wil net kyk hoe vêr ek kan ingooi.
Wat ek hou van Eastco is dat ons dan al die suidelinge (woord Len?) wat nie so vêr Brits en Bela toe wil ry kan bymekaar kry? Harry en BenA en Ski en Lappies
en die bende wat net suid van die Jukskei kamp.![]()
Ek sal kyk of ek verlof kan…
Ek sal kyk of ek verlof kan kry daai lang naweek😂😂





Ek wag ook in spanning . Ek…
Ek wag ook in spanning . Ek wil graag my KNP. trip se besprekings doen maar wil ook graag weet waar en wanner die kamp gaan wees.