Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Herman... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -12 minutes ago
Bitterpan pad Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -14 minutes ago
Brits diesel... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -14 minutes ago
Foto laai Oktober 2026 saam gesels neef Herman -23 minutes ago
Park kaart Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -24 minutes ago
Johann.... Umfula Wessel Strydom -31 minutes ago

3de Forum Familie Saamtrek

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on

Ok julle, die twee 2de kampe is agter die rug, kom ons kyk vorentoe.

Daar was by die Kokoriba kamp gepraat van 'n plek waar daar vis gevang kan word.  Weet nie wat was by Noddy se kamp gesels nie, ons wag om te hoor.

Daar is twee dinge waarna ons moet kyk:

  • Is die tyd
  • Is die plek

Vaalrivier

Centurion

Voortrekker

Fri, 17/08/2018 - 20:26

Willem hoor bietjie daar by hulle oor 'n naweek visvang saamtrek vir kampforum wink​​​​​​

Ons het ook al daar gekamp, die visse byt lekker. 

0

Warren wat bedoel jy by "…

Warren wat bedoel jy by " dis nie ver nie...?

160 Km from Alberton City...... That's a doddle for you guys.......... I've still got to span in the oxen....

That's 4 days travelling from home to work and back.... Wrecking havoc on you lads is well worth it....

And if, and that's a big if, I don't have another of those very interesting journies with very surprizing destinations I'm famous for....... I might just get there in tim to see you lot packing up....

0

Sodra die kamp voorstelle daai kant van die stroom is, gebeur dit nooit nie....true story...

Reel nou maar die volgende een die kant van die spruit dat die wat saam kamp kan saam kampangel

0
Waar my wa staan

Arie

Fri, 24/08/2018 - 14:05

Dit is nuus vir my, ek weet Suid vannie jukskei kan hulle nie rugby speel nie, so dan is jou stelling sekerlik waar! 

Sal lekker wees om weer almal bymekaar te wees.

0

Nee nee nee...met elke saamtrek wat ek bywoon hoor ons dat die volgende saamtrek asb tog suid van die Jukskei moet gereel word want julle wil nie so ver ry nie......en elke keer kom daar 'n paar voorstelle en elke keer gebeur daar niks....dis al amper September...

 

Ek weet ook nie hoekom die auntie so vreeslik aggresief is deesdae nie.....

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus