Ok julle, die twee 2de kampe is agter die rug, kom ons kyk vorentoe.
Daar was by die Kokoriba kamp gepraat van 'n plek waar daar vis gevang kan word. Weet nie wat was by Noddy se kamp gesels nie, ons wag om te hoor.
Daar is twee dinge waarna ons moet kyk:
- Is die tyd
- Is die plek

Anton ek sol maak. Willem…
Anton ek sol maak.
Willem hoor bietjie daar by hulle oor 'n naweek visvang saamtrek vir kampforum
Hierdie draad is so stil…
Hierdie draad is so stil. Het nou maar op my eie n kamp bespreek
Warren wat bedoel jy by "…
Warren wat bedoel jy by " dis nie ver nie...?
Ek ook en gaan die naweek…
Ek ook en gaan die naweek van 26-28 Okt maar Buffelspoort toe. My dogter en skoonseun gaan ook met hulle wa.
Anton, ek het dit ook op fb…
Anton, ek het dit ook op fb gesien. Wens die klomp wil nou besluit waar gaan ons kamp sodat ons die naweek kan vas maak.
Warren wat bedoel jy by "… …
Warren wat bedoel jy by "…
Warren wat bedoel jy by " dis nie ver nie...?
160 Km from Alberton City...... That's a doddle for you guys.......... I've still got to span in the oxen....
That's 4 days travelling from home to work and back.... Wrecking havoc on you lads is well worth it....
And if, and that's a big if, I don't have another of those very interesting journies with very surprizing destinations I'm famous for....... I might just get there in tim to see you lot packing up....
Sodra die kamp voorstelle…
Sodra die kamp voorstelle daai kant van die stroom is, gebeur dit nooit nie....true story...
Reel nou maar die volgende een die kant van die spruit dat die wat saam kamp kan saam kamp![]()
Feite...die ouens kannie 'n…
Feite...die ouens kannie 'n kamp reel suid van die jukskei nie.....kampe realiseer net noord van die N4![]()
![]()
Ons moet weer enetjie saam julle reel...
Dit is nuus vir my, ek weet…
Dit is nuus vir my, ek weet Suid vannie jukskei kan hulle nie rugby speel nie, so dan is jou stelling sekerlik waar!
Sal lekker wees om weer almal bymekaar te wees.
Warren, in this case, I am…
Warren, in this case, I am not part of everyone.
Warren, you must tell me if…
Warren, you must tell me if you want me to put them in their place!![]()
Hulle is baie lelik met jou…
Hulle is baie lelik met jou Warren.
Dankie Tannie F vat hulle aan
bak hulle somme groooot KLOMP "green-herb" kookies.....
Nee nee nee...met elke…
Nee nee nee...met elke saamtrek wat ek bywoon hoor ons dat die volgende saamtrek asb tog suid van die Jukskei moet gereel word want julle wil nie so ver ry nie......en elke keer kom daar 'n paar voorstelle en elke keer gebeur daar niks....dis al amper September...
Ek weet ook nie hoekom die auntie so vreeslik aggresief is deesdae nie.....







Willem hoor bietjie daar by…
Willem hoor bietjie daar by hulle oor 'n naweek visvang saamtrek vir kampforum
Ons het ook al daar gekamp, die visse byt lekker.