My wa se onderstel vandag gesny op waterjet so ons kan maar se wa is gebore
Nico, dit lyk nou wraggies…
Nico, dit lyk nou wraggies netjies, ek is skoon jaloers, wens dit was my wa daai.👍
Willem dit vat net tyd my…
Willem dit vat net tyd my gaai jeuk om te sleep en kamp met hom
Nico, wees maar geduldig…
Nico, wees maar geduldig broer, haastige hond verbrand sy mond![]()
Ek kan dink jy is haastig, ek sou nie kon rus met so smart wa in wording nie.
Die naweek kan ek weer werk…
Die naweek kan ek weer werk. Doen nou baie maar sien min
werk hard maar sien min. ons…
werk hard maar sien min. ons het volgende gedoen die naweek
Het glasekas se rakke gemaak
Al die plugs en lig skakaelaars se gate gesny
Al die bedrading vir plugs ingetrek en af gemaak in plugs
Ligte igesit en tydelik bedraad
besig met DB bord
Besig om al die seelwerk op kaste te doen
werk hard maar sien min Ek…
werk hard maar sien min
Ek kan die einde sien! Dit is in sig. ![]()
Dit gaan iets wees om van…
Dit gaan iets wees om van nader te kyk. Dit lyk vir my baie interessant.
Sover, wel gedaan
Nico, ek sien nou by BWH…
Nico, ek sien nou by BWH daai muur proppe wat jy van gepraat het met die 3 punt, 2 x 2 punte en dan 2 x USB punte in swart wat mooi sal lyk op daai wit muur van jou karavaan binne.
Daai wa se dak sal moet gou…
Daai wa se dak sal moet gou nat gemaak word![]()
Kan nie wag om te gaan kamp…
Kan nie wag om te gaan kamp met die wa nie
Nico, wees rustig. Dit sal…
Nico, wees rustig. Dit sal kom. Moet nou nie afskeep werk doen noudat jy haastig raak nie. Ek hou jou dop.
Sjoe, dit lyk nou regtig…
Sjoe, dit lyk nou regtig baie mooi!!! Ek is bly om te sien die bottel sjampanje is klaar ingepak.![]()
Frieda daar gaan 2 bottels…
Frieda daar gaan 2 bottels saam een gaan ons drink ander een gaan ons breek op die hak.





Jetetjie, Ski, dit gaan…
Jetetjie, Ski, dit gaan darem 'n spoggerige wa wees! Julle kan darem regtig trots wees op jul handewerk.
Ek kan nie wag om te sien as dit heeltemal klaar is nie.